Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seascape Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ferreira Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Seascape Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Arne P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arne P
Saam met vriende

Perfect hideaway from Capetown.

Absolutely fantastic house with a spectacular view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Gesin met tieners

Excellent.

We have been to a lot of places in the past, but this one was the best ever. It's clean and has all the amenities one would need to enjoy their stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seascape Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige boodskap. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Seascape Cottage
Braam V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Braam V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Peaceful and quiet. Beautiful views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Minette A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjie mooi.

Ons het vreeslik lekker gebly by Seascape Cottage. Die uitsig was pragtig. Rus vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met vriende

Stukkie hemel.

Ons het ongelooflik lekker gebly. Naweek was te kort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleen N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleen N

Rustige en ontspannende tyd in die idilliese huisie by die see.

Die ligging en stilte is uitstekend. Baie goed vir iemand wat wil rus en ontspan. Ons het wel ons eie WiFi router saamgevat, want ons was vooraf gewaarsku dat die WiFi wisselvallig is. Bring ook jou elektroniese toerusting as jy behoefte het aan televisievermaak. Die plek het na braai geruik, maar ons het dit goed gelug en dit het ons nie veel gepla nie. Dit sal dalk net goed wees om gaste te waarsku dat die waterpompe in die badkamers nie werk gedurende beurtkrag nie tsv die inverter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seascape Cottage se terugvoer

Baie dankie vir terugvoering. Ons sal beslis na al jou punte kyk. So bly julle kon lekker ontspan.

Seascape Cottage
Stephen Y - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen Y
Gesin met klein kinders

Magical, restful, beautiful and comfortable.

We had an absolutely magical start at Seascape Cottage. The view of the sea and mountain are definitely the best memories, the cottage itself has everything we needed. The host was very helpful and friendly. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seascape Cottage se terugvoer

Thank you for the lovely review, Stephen. We are so happy that you enjoyed your stay and hope to see you again.

Seascape Cottage
Melissa C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa C
Gesin met klein kinders

Right at home.

Seascape is the perfect location to just connect with those you love in a quiet and tranquil place. The cottage is nestled beautifully between a mountain drop back and the ocean. The views are absolutely breathtaking. The cottage is well maintained and close to amenities and various natural spaces to explore and enjoy. Frances is an exceptional host who made us feel most welcome even prior to our arrival. Thank you for your warmth. Thank you to Thomas for greeting us with a smile every day and ensuring we were comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seascape Cottage se terugvoer

Thank you for the beautiful message. I am so glad you enjoyed your time at Seascape Cottage.

Seascape Cottage
Liezel S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale wegbreekplekkie.

Dit was ons tweede keer by Seascape Cottage en ons kan nie wag vir 'n volgende keer nie. Ons hou van die privaatheid van die huisie, die natuurskoon en die uitkyk op die see en reuk van die oseaan. Salig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelm V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Die ligging is ongelooflik, waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place, great hosts, great place to clear out the cobwebs.

Wi-Fi needs to be updated, that was the only disappointment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurie G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning, stunning, stunning!

We had a fabulous stay at this very quaint and comfortable cottage, most enjoyable!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging is asemrowend.

Ons verwagtinge is in elke opsig oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Rus vir jou siel.

Beste plek om God se genade nie net te sien nie, maar te voel. Ek en my kinders was absoluut oorweldig deur dié plek, alles is so mooi, fyn afgerond en netjies. Frances en Thomas was so behulpsaam en vriendelik! Ons gaan verseker weer, dis 'n juweel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seascape Cottage se terugvoer

Hallo Natasha en seuns. Baie dankie vir die mooi boodskap en ons sien julle binnekort.

Seascape Cottage
Ettienne G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne G
Gesin met tieners

Baie lekker ontspan en deur die see omring.

Dit was ongelooflik lekker gewees om vir 'n paar dae te ontsnap. Die plek is heerlik snoesig en het 'n baie lekker kaggel wat die hele huis verwarm. Die huis het ook 'n geïinstalleerde "inverter" wat die hele huis van krag voorsien, wat dinge baie aangenaam gemaak het omdat daar, veral gedurende ons besoek daar, baie kragdonderbrekings was. Die eienaar is baie aangenaam en het seker gemaak dat ons so gemaklik as moontlik was, veral voordat ons daar aangekom het. Ek beveel hierdie plek ten sterkste aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seascape Cottage se terugvoer

Baie dankie Grobbelaar familie. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Seascape Cottage
Alan P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A gorgeous piece of coastline. Loved it!

Just outside of Betty's Bay. Loved the fact that we could have the place to ourselves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seascape Cottage se terugvoer

Thank you for the review. So glad you enjoyed your stay and we hope to see you again.

Seascape Cottage
Yvonne M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Booked and paid for 4 nights. Only stayed one night. The fire place smell throughout the cottage was overbearing.

We did not enjoy our one-night stay even though the location is beautiful. Booked and paid for 4 nights. The fireplace smell throughout the cottage was overwhelming and unexpected for the price. The agent we dealt with was very good and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabe H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzabe H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

So rustig en skoon. Kon waarlik rus. Sal verseker weer kom. Die beste ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seascape Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die boodskap. So bly julle het dit geniet en kon lekker rus.

Seascape Cottage
Morne O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne O
Gesin met tieners

Rustige wegbreek van dag se gejaag.

Netjiese plek met asemrowende uitkyk oor see. Dankie die wyn was heerlik en sjokolade het dit mooi afgerond. Die fynbos in potjies in elke vetrek gee kalmte aan elke vetrek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seascape Cottage se terugvoer

Dankie julle. Ek is so bly julle kon rustig wees en wyntjie geniet.
Sien julle weer.

Seascape Cottage
Vanaf R3 100
R3 100 R2 067
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 100
R3 100 R2 067
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 100
R3 100 R2 067
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seascape-plaas, Clarence-weg, 6 km vanaf Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21d2c2e8d4ea1323b23af9ed46663c7c03aa7577ebe2471ef3d8c0250c56fef8c0a388d44ee3bdde82b647a3a1568b6a1aec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 100 nouVanaf R2 067 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 Seascape Farm Clarence Drive 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.357856467655 18.976243040511
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem