Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaside 8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drieankerbaaiweg 3, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seaside 8 is in die hartjie van Drieankerbaai geleë en is 'n pragtige selfsorg-ateljeewoonstel reg oorkant die uitgestrekte Seepunt-promenade. Dit is ideaal vir 'n paartjie of toeriste wat die kusgedeelte van die Moederstad wil verken.

Dié ateljeewoonstel met lugversorging bied gemaklike slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die stylvolle kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n balkon. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die kompleks is stapafstand vanaf die strand en talle restaurante en winkels geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Seaside 8 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 95

Jaar gelys 8

Ligging

  • Drieankerbaaiweg 3, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drieankerbaaiweg 3, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa040a5765f6328fa077cc991ee8f8c43ab0307a8e00392ba49e59b06d3271ffeddf435241aee1002bb5e7e800c13629c716f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 3 Three Anchor Bay Road Three Anchor Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9069143 18.3981217
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem