Glencairn Heights Akkommodasie by Seaside Cottage | LekkeSlaap
+17

Seaside Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Strand-weg 14, Glencairn Heights, Kaapstad, 7995, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Seaside Cottage is in die kusdorpie Glencairn, tussen Vishoek en Simonstad, aan Valsbaai se kus geleë. Die eenheid is naby die hoofstrand en 'n winkelsentrum.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis wat goed toegerus is. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en lei na die binnehof. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel en kooktoebehore. Die kotuis het 'n braai-area, kaggel, TV, DStv, WiFi, 'n alarmstelsel en veilige parkeerplek.

Nabygeleë besienswaardighede en doendinge sluit Boulders Beach, Kaap de Goede Hoop Natuurreservaat, Valsbaai-kus strande, snorkel, branderplankry, duik en walviskyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Glen Strand-weg 14, Glencairn Heights, Kaapstad, 7995, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Strand-weg 14, Glencairn Heights, Kaapstad, 7995, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExNTU0NGY4LWE1NzEtNGUzNC1hMmYxLTQ3ZmUwODcxN2Y4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 4 persone) 14 Glenbeach Way Glencairn Heights 7995 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.1575049 18.432084
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za