Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaside Family Getaway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Barons View-landgoed 51, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seaside Family Getaway is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in 'n veilige kompleks wat spog met 'n asemrowende uitsig oor die see en lagoon en op die berge. Hierdie dubbelverdiepinghuis is die perfekte wegbreek vir gesinne of 'n groep vriende wat op soek is na rustige en gemaklike verblyf.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met genoeg kasspasie waarvan 1 op die boonste verdieping is en die ander 2 op die onderste verdieping is. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping, is smaakvol versier en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, wasbak en toilet. Die kamer het ook 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die see, lagoon en op die berg. Die tweede slaapkamer is op die onderste verdieping en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is ook 'n gastebadkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word verskaf.

Die moderne oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoele. Die kombuis lei na die eetarea wat weer lei na die leefarea met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na die tuin en 'n onderdakstoep waar gaste kan ontspan. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Seaside Family Getaway sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 2

Jaar gelys 2

Ligging

  • Barons View-landgoed 51, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Barons View-landgoed 51, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa10379490be4a8fbd40cf8374105c7f0148b736c705a1cfeeb84393e160c4c02cd37854d6302d431e209cb93be6a95928d9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 51 Barons View Estate Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -34.038663329718 23.36483341458
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem