LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seaside Holiday House | LekkeSlaap
+35

Seaside Holiday House

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Seaside Holiday House
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Leigh-ann Z - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh-ann Z

Amazing!

We had a wonderful time, every need was catered for and any query was dealt with immediately. We are already planning our return visit.

Ansurene C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansurene C
Gesin met klein kinders

Was rêrig 'n fantastiese huis met 'n great ligging!

Die huis is fantasties geleë met 'n besonderse 180°-uitsig oor die Indiese Oseaan. Huis wat 'n hele paar families kan huiseves en gerieflik saam kuier.

Ben En Amanda J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben En Amanda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale ligging, reg langs Morgan Bay Hotel en teen die strand.

Sien sterre.

Clinton V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clinton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een voet in die huis, een voet in die see.

Wat 'n asemrowende tyd. Ons het oorspronklik die Seaside Apartment geboek. Dis presies waarvoor ons gevra het, en was heel gelukkig daarmee. Maar toe ons sien dat die Seaside Home onbespreek was, het ek Antoinette gekontak om te vra wat die kanse is om eerder die huis te annekseer. En wat 'n verrassing toe ons daar intrek. Die huis is ongelooflik. Dis groot, eerder geskik vir families of 'n klompie vriende. Dis oop, ruim, vars en gemaklik. Die kombuis is massief en oopplan, dus kan jy vanaf die braai tot die eettafel tot die kombuis aaneenlopend kuier. Maar beste van als, dit kyk uit op die see en die stoep was 'n moet vir elke oggend se ontbyt. Al was ons net 2 siele in hierdie huis, was dit beslis die moeite werd. En hoogs aan te bevele! 'n Spesiale dank aan Antoinette wat die huis beskikbaar gestel het, ten spyte dat ons die woonstel geboek het. Sy was vriendelik en hoflik, ons het dadelik tuis gevoel.

Nicole C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole C
Gesin met klein kinders

We had a fantastic holiday, surrounded by awesome sea views and many a whale splashing.

Very neat, clean and privacy was respected. Accurately described in the advertisement. Lovely décor with a relaxed South African flavour. I found the whole booking process to be very professional and reliable. Was pleasantly surprised by the excellent service!

Marion R - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion R
Saam met vriende

Kon nie beter nie. Sal beslis weer gaan! Dankie!

LekkeSlaap - dankie! Goeie ligging sommer by die see. Weer fantasties gewees. Morgansbay Hotel langsaan so ons kon al hulle "specials" geniet.

Rae O - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rae O
Saam met vriende

Beste ligging in Morgansbaai.

Veilige verblyf en parkering. Ongelooflike uitsig.

Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 38, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0ODcxNmUxLTE1NDQtNDM0My05NGQxLTg0YzQxODUzNGM2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 38 Beach Road Morgan Bay 5292 Oos-Kaap 086 999 0018 11:00-17:00 10:00 -32.708709947677 28.342312201258
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!