SeaSide Self-Catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 165 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Jeanine L
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Salig. Ons het baie lekker gebly en gekuier. Ons sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amos T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Very great, much affordable and service is very good. The stay was beautiful. We enjoyed every moment. The unit is clean, very safe, and customer service is top notch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerome F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Great place, great location. Great stay, will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

It was a nice family vacation and the host was superb. The accommodation was clean. Peaceful stay away from the busy life. Clean place and very close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina (Jf) M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Veilig. Goed ingerig. Pragtige plek om in te bly. Sal weer soontoe gaan. Die huisie(s) - verskeie daarvan - is baie goed uitgelê, met sonkrag, eie water, wasmasjien, heerlike stoep met braaiplek, onderdakparkering, mooi slaapkamers en badkamers. Baie veilig en oorkant die straat is een ry huise en dan is jy op die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
SeaSide Self-Catering
Hi Anina, Baie dankie vir jou mooi terugvoer! Ons is bly om te hoor dat julle dit geniet het en hoop om julle gou weer te sien.

Koos B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Voel soos huis. Sou wou langer bly. Seaside Self-Catering het ons verwagtinge oortref. Dit is 'n pragtige netjiese plek. Akkommodasie is ruim en uiters netjies. Alles wat mens nodig het om jou kuier aangenaam te maak, was daar. Wi-Fi en DStv was 'n bonus. Gevoel ons kon sommer permanent daar bly. Die akkommodasie is in 'n stil omgewing geleë en is 'n straatblok van die see. Beveiliging is puik! Sal beslis weer daar gaan bly. Die braai op stoep was 'n treffer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
SeaSide Self-Catering
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Koos! Dis fantasties om te hoor julle het julle tyd by Seaside so geniet. Ons sien uit om julle weer te verwelkom!

Emor B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie baie lekker. Pragtige woonstel. Baie netjies en goed beplan. Goed deur dink met alles wat nodig is vir 'n gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nigel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent. Excellent place, super clean and great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathrine G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Great. The view is amazing, and everything you need is just there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomaley S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Alles was gemaklik. Was baie lekker om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 165

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 67 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kobus Meiring Street, McDougalls Bay, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ff6d630dd7f145f59d4890329379bd9660b3c9f7e5598beffdbecbfc12512ed67000b97f7c0d98aee10cbcc608154c91299?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 165 5 1 5 Kobus Meiring Street McDougalls Bay 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.276915930782 16.880256618385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang