Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaside Symphony

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de straat 170, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 330 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Seaside Symphony bied luukse selfsorgverblyf in 'n privaat villa wat net 8 minute se stap vanaf die gewilde Grotto-strand, in die hartjie van Voëlklip, Hermanus geleë is. Hierdie verblyf is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n intieme of ruim vakansiehuis.

Die verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n groot oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met glaspanele wat 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet het. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde en vierde slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die gaste in al drie slaapkamers deel 2 aangrensende badkamers, een met 'n bad en 'n stort, en die ander een met slegs 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gaskookplaat en elektriese oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na etenstafel met sitplek vir 8 waar gaste 'n lieflike gesinsete kan geniet. Die ruim sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Vanaf die ruim leefarea lei die groot skuifdeure na 'n stoep waar gaste die vars seelug kan geniet. Daar is ook 'n oulike onderdakbraai-area op die stoep met meubels en dien as 'n lekker kuierarea vir gesinspret of ontspanning.

Gaste kan die privaat tuin voor die huis geniet, asook die buitebraaigeriewe benut. Veilige parkeerplek is in 'n motorhuis en op die toegeboude perseel beskikbaar. Die eiendom het ook 'n alarmstelsel.

Die huis is naby strande, verskeie restaurante, kunsgalerye en koffiewinkels. Verder is dit ook naby die strandmeer en skilderagtige stap- en bergfietsroetes op die berg.

Slaapplek

’n Bespreking by Seaside Symphony sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 27

Jaar gelys 2

Ligging

  • 9de straat 170, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 330
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 330
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de straat 170, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e751db2ac8286064bb66129bf6da4b7d2c92698b377685e04d5604712eb451f2a0d29b2fe896ce3ca0f115e07a87b833f3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 330 per nag (plek vir 8) 170 9th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4099098 19.2856389
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem