LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seaside Village B24 by CTHA | LekkeSlaap
+21

Seaside Village B24 by CTHA

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 9 resensies vir Seaside Village B24 by CTHA
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.7/5
Siphokazi T - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Siphokazi T
Saam met vriende

It was pleasant. We enjoyed our stay.

The accommodation is in a nice area.

Seaside Village B24 by CTHA's terugvoer

Thank you Siphokazi.

We value feedback and if you have any suggestions on where we can improve on the 4 stars to become a 5 in those selected areas.

Look forward to hosting you some day soon again.

Seaside Village B24 by CTHA
Micaiah H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Micaiah H
Saam met vriende

It was a very pleasant stay and was nice and private with a great view. Would definitely come back.

I would definitely recommend family/friends to stay over .

Melissa T - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa T
Gesin met klein kinders

Definitief waarde vir geld.

Yolandi was baie behulpsaam as ek vrae gehad het en ook gou gehelp. Eenheid is lekker stap afstand van die winkels af wat dit maklik maak met klein kinders. Mooi uitsig en ook 'n rustige kompleks. Geen klagtes.

Elize D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Elize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Totale wanvoorstelling van die eenheid op internet.

Die eenheid is op dieselfde vlak bykans 'n paar meter van die Spur-restaurant, kyk uit op 'n uiters raserige parkeerterrein en glad nie by die strand nie. Foto's op internet is misleidend en was die voordeurslotdefek met die gevolg dat voordeur nie kon sluit nie. Moes dit self herstel (of probeer). Veiligheid is 'n probleem en is die rondom wooneenhede raserig.

Jaco B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en netjies, naby die see, winkels en restaurante.

Baie lekker rustige atmosfeer met die mooiste uitsig oor die stad en op Tafelberg.

Georgette V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Georgette V
Gesin met tieners

Hou nie van die eenheid bo-op die winkelsentrum nie.

Die plek het 'n behoorlike skoonmaak nodig, 4 van die ligte het nie gewerk nie. Die beddens is nie op standard nie. Badkamer - stortkop moet ook vervang word en die badkamers moet opgegradeer word. Ons was baie teleurgesteld met die verblyf daar.

Eunice G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Eunice G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woonstel was baie skoon en netjies, maar die ligging is nie aan te bevele nie.

Woonstel was baie skoon en netjies. Die uitsig vanaf die woonstel direk in Spur vas was nie aangenaam nie. Dit sou gaaf gewees het as ons voor die tyd geweet het dat die woonstel in 'n "winkelsentrum" geleë is. Dit was baie besig en daar was geen privaatheid nie. Ons verkies om meer afgeleë en privaat te wees.

Fiona S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona S
Saam met vriende

It was the best weekend birthday ever.

Else made us feel at home. We had an amazing time. Birthday highlight was the flowers delivered to the apartment. Thank you Else for making it possible.

Ruaan J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruaan J
Gesin met klein kinders

Baie lekker plek met great view en naby als.

Dit was 'n baie lekker naweek, met great views en naby strand en winkels. Al wat gekort het was 'n gasbraai op die balkon.

was R1 365
Vanaf R887
per nag (plek vir 6)
was R1 365
Vanaf R887
per nag (plek vir 6)
was R1 365
Vanaf R887
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f323090378b58aa2f8762607199c3c6c16c8963c9e207f8fb438768687a201259e98ee17073553c3d5b052b9dd76fb6fa71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 365, nou Vanaf R887  per nag (plek vir 6) 9 5 1 4 1001 Otto du Plessis Drive Big Bay 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.788064 18.456377
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!