Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaside Village Penthouse F23

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 640

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Seaside Village Penthouse F23
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mario D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent all round.

Fantastic views. Every amenity is taken care of. Spotless. Very secure. Basement parking. Felt very safe with the security booth down below us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaside Village Penthouse F23 se terugvoer

Thank you for your kind review Mario, We appreciate your kind words about our beautiful unit. We strive to provide a pleasant experience for our guests and we hope to welcome you back soon.

Seaside Village Penthouse F23
Marika A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika A
Saam met vriende

Absoluut perfek!

Alles was perfek, van die ligging tot die diens en persoonlike aandag van die gas vrou, Cecilia, was ons kuier saam met vriende wonderlik. Ons het dit só geniet dat ons ons ete uit gekanselleer het en gekies het om by die woonstel te onthaal. Kan nie wag om weer te gaan nie! Bietjie gesukkel met die WiFi, maar dis vinnig reggestel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaside Village Penthouse F23 se terugvoer

Dankie vir jou vriendelike resensie Marika, Ons waardeer jou mooi woorde oor ons pragtige eenheid. Ons streef daarna om 'n aangename ervaring vir ons gaste te bied en ons hoop om jou binnekort terug te verwelkom.

Seaside Village Penthouse F23
Pieter V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker alles in orde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaside Village Penthouse F23 se terugvoer

Hallo Pieter, dankie vir jou wonderlike resensie, ons waardeer al jou terugvoer. Ons is so bly om te weet dat jy jou verblyf by ons geniet het en ons hoop om jou binnekort te sien.

Seaside Village Penthouse F23
Friedel V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedel V
Gesin met tieners

Baie heerlike kuiernaweek in 'n goed ingerigte woonstel met die mees perfekte uitsig.

Die ligging van hierdie akkomodasie is in meer as een opsig perfek. Jy het die allermooiste uitsig oor die see en die Kaap en as jy iets nodig het van die winkels is dit binne jou bereik - skaars 5 minute se stap. Ongelooflik veilige parkering vir voertuie ook. . Maar een van die belangrikste voordele is Cecilia! Sy is stunning - voel amper of mens haar al vir jare ken. Alles perfek en tot jou gemak ingerig. Ek sal definitief weer hier wil tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaside Village Penthouse F23 se terugvoer

Hallo Friedel. Dankie vir jou wonderlike resensie, ons waardeer al jou terugvoer. Ons is so bly om te weet dat jy jou verblyf by ons geniet het en ons hoop om jou binnekort te sien.

Seaside Village Penthouse F23
Jandri D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandri D
Gesin met tieners

Pragtige uitsig en baie gerieflik geleë naby die sentrum. Kan regtig nie vir beter vra nie.

Die parkering is baie veilig. Alles is beskikbaar wat benodig word vir verblyf. Die winkelsentrum wat so naby is, maak dit baie gerieflik. Die Penthouse is baie netjies en mooi opgepas en Cecilia, die dame wat ons ontvang het, het puik diens gelewer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronald S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald S

Great.

Appears as advertised.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaside Village Penthouse F23 se terugvoer

Hi Ronald, we are so happy to know that you are happy with your choice of accommodation. It was wonderful to host you and we hope that you visit us again very soon. Wishing you a wonderful festive season.

Seaside Village Penthouse F23
Pieter K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet en 'n fantastiese ligging.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaside Village Penthouse F23 se terugvoer

Good Day Pieter. Thank you so much for your feedback. We are so happy to hear that you enjoyed your stay. We hope to hear from you again soon to book another getaway.

Seaside Village Penthouse F23
Ursula J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula J
Gesin met tieners

Our stay was amazing. Beautiful view, so clean and everything was working perfectly.

I would definitely recommend this accommodation for families, everything you need and more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaside Village Penthouse F23 se terugvoer

Hi Ursula,
Thank you for sharing your wonderful experience with us and everyone else.
The view is spectacular.
Please do visit us again. Sometime soon.

Seaside Village Penthouse F23
Berenice C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice C
Saam met vriende

My stay was awesome.

Transitioning from home to penthouse was excellent. The host, Caroline, was there upon arrival gave us a beautiful welcome. The penthouse was everything as advertised and we will surely make use of this place again. Thank you very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 493
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 493
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 493
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan, Seaside Village, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9697b05ea8d9b79976ab594bbb8b2acea5f91852f678ef32729ae6c495287b972ef5fe63d4de722ab15a6517846e4b673099?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 493 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Otto du Plessis Drive Seaside Village 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7880333 18.4563735
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem