Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaspray A306

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Marinerylan en Athens, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seaspray A306 is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand. Dit is ideaal vir gaste wat Kaapstad of die omliggende area besoek.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n induksie-kookplaat, oond, yskas-vrieskas, klein skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het sitplek en lei na 'n balkon met sitplek en 'n uitsig oor die see en op Tafelberg in die verte.

Veselinternet, veilige, ondergrondse parkeerplek, 'n gemeenskaplike swembad, 'n gemeenskaplike braai en 'n wassery wat met muntstukke werk is beskikbaar. Die nabygeleë strand is ideaal vir watersport, soos seilplankry en sweefski, terwyl ander aktiwiteite, soos vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies doen en uiteet geniet kan word.

Slaapplek

’n Bespreking by Seaspray A306 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Seaspray A306
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Trevor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 7

Ligging

  • Hoek van Marinerylan en Athens, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaspray A306 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Marinerylan en Athens, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50450c0cec60d2ef06bd5f1557e35883dee4754b735379721f931d2af20fd300ea089e55db41aa2a15fb41b7fad985285f2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Cnr Marine Drive and Athens Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.823343706666 18.477957915344
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem