Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaspray B105

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan, SeaSpray, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 660 R1 328 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seaspray B105 is 'n bekoorlike woonstel in die rustige area Bloubergstrand, bekend vir die uitsig op Tafelberg.

Die tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n etenstafel met 6 stoele.

Die sitarea lei na die balkon met 'n uitsig oor die see en 'n sitarea. Daar is veilige parkeerplek op die perseel en 'm omsetter in die geval van beurtkrag.

Slaapplek

’n Bespreking by Seaspray B105 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Seaspray B105
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 58

Resensies 31

Jaar gelys 7

Ligging

  • Marinerylaan, SeaSpray, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaspray B105 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 660
R1 660 R1 328
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 660
R1 660 R1 328
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan, SeaSpray, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA228d283363247683226c8a27a9750ef3d26a21c1e2a32a491b50c17c30a110f1bc8907dfda7bd41f5ddc46aa057755aa5a71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 660 nouVanaf R1 328 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Marine Drive SeaSpray 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.825626971532 18.479339182377
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem