Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview 110

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 110, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Seaview 110 is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Sandbaai, Hermanus. Dit is net 'n entjie vanaf Sandbaaistrand en Sandbaai se kuspaadjie geleë en is ideaal vir 'n gesin.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea en eetarea het gemaklike sitplek en spog met 'n see-uitsig. Daar is 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai met 'n see-uitsig. Boonop is daar 'n groot tuin met 'n Lapa en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Seaview 110 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Marinerylaan 110, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 110, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb059c8cdbeb62ad32c34d7ac6f308f59818378bd2a6d1c3c4d223c969511b09e3b1ab78b2ca024af7a68c054535fa3e52553?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 7) 110 Marine Drive Sand Bay 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.427653274372 19.193407133135
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem