Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sea View 3086, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seaview Cottage rus teen die voorheuwels van die berg in Bettysbaai en bied 'n wonderlike see-uitsig.

Dié selfsorghuis vir 6 beskik oor 3 slaapkamers. Daar is 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet in die tweede slaapkamer, en 'n dubbelbed in die derde slaapkamer. Die tweede, gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea spog met gemaklike rusbanke en 'n TV wat die volle DStv-pakket bied. Daar is ook 'n etenstafel en 'n kaggel.

Gaste kan hul maaltye buite op die stoep geniet en daar is 'n braai en 'n sprankelende swembadjie met 'n pragtige uitsig op die berg.

Slaapplek

’n Bespreking by Seaview Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Seaview Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Ligging

  • Sea View 3086, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaview Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sea View 3086, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0de076532c0dcde1260a61f9845258be52a1e5028d6894f1794ac7f035a9511aa14a95040c0f4d70539f9947ada425702a41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 3086 Sea View Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.3565953 18.9655218
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem