LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Secluded Luxury | LekkeSlaap
+41

Secluded Luxury

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sheerline-singel 21, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Secluded Luxury is selfsorg-verblyf in die Pezula Gholflandgoed in Knysna. Daar is slaapplek vir 8 gaste en uitsigte oor die gholfbaan en algemene area.

Die dubbelverdiepinghuis het 3 verdiepings, 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed, die tweede kamer het ’n dubbelbed en die derde en vierde kamers het elk 2 enkelbeddens wat in ’n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamers het ’n stort of bad. Die oopplan-kombuis is goed toegerus vir selfsorg en lei na ’n opwasarea.

In een van die leefareas is ’n lessenaar, en die leefarea het ’n etenstafel met sitplek vir 8 asook ’n kaggel. Die sitarea het ook ’n kaggel en lei na ’n onderdak-kuierarea met gasbraaigeriewe. Daar is ’n swembad op die grondverdieping in die tuinarea. Die dubbelmotorhuis is ook op die grondverdieping.

Gaste het toegang tot die bekroonde 18 putjie-gholfbaan, ’n swembad buite, klubhuis en ’n tennisbaan op die landgoed. Daar is ’n 5-ster-hotel op die landgoed, asook ’n spa, gimnasium, warm swembad binne met ’n ouderdomsbeperking, 2 restaurante en ’n speelarea vir kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by Secluded Luxury sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Sheerline-singel 21, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sheerline-singel 21, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzgXVBg6lfkBXcLf6hbztDXGcQMToa9WrKtTZ8xqEHUsvhEEaj7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 650  per nag (plek vir 6) 21 Sheerline Close Pezula Golf Estate 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.067675 23.096367
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!