LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Secret Valley Cottage | LekkeSlaap
+9

Secret Valley Cottage

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Lemoentuin, Kleinbrakrivier, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Secret Valley Cottage is 'n selfsorghuis op 'n rustige plaas in die Outeniekwaberge. Die eiendom is sowat 15 km vanaf Kleinbrakrivier en 31 km vanaf Mosselbaai.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en die hoofslaapkamer het ondervloerse verhitting. Elke en suite-badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en 'n tafel met 4 stoele.

Die leefarea het ook ondervloerse verhitting en lei na 'n dek met 'n uitsig oor die berge en die rivier. Die kothuis het beperkte selfoonopvangs en daar is geen TV nie. Secret Valley Cottage is sowat 17 km vanaf Kleinbrak se strand, 43 km vanaf George Lughawe en net 'n motorrit ver van ander besienswaardighede aan die Tuinroete.

Slaapplek

’n Bespreking by Secret Valley Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Secret Valley Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Plaas Lemoentuin, Kleinbrakrivier, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Secret Valley Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Lemoentuin, Kleinbrakrivier, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2CYOoa6xHTz7olYvELdNa8gcPAaZ1FZ0o8KFTBY0Ix7QnupZK6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Lemoentuin Farm Klein Brak River 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.978164 22.095247
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!