LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sedgefield Lagoon Log Cabin | LekkeSlaap
+13

Sedgefield Lagoon Log Cabin

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Sedgefield Lagoon Log Cabin
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Wayne O - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne O
Saam met vriende

A wonderful house for the group. The view from the deck is amazing.

The house is close to town. All the required information was given by the owner, especially the security. The house was very clean when we arrived.

Ruby B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ruby B

Lieflike dek en pragtige uitsig.

Rustige naweek in 'n prentjiemooi plek. Die huis bied alles wat jy benodig. Was veral bly oor die skottelgoedwasser.

Marene S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marene S
Gesin met tieners

Fantasties.

Het baie lekker gebly. Woning beskik oor alles wat mens nodig het. Dankie Rose vir jou vriendelikheid.

Nicolene D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene D

Heerlik gebly in hierdie "home away from home".

Gerieflik, netjies, mooi uitsig.

Charmaine B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B

Very well equipped, comfortable place to spend a holiday.

A very well equipped house, especially the kitchen. Everything needed was there. Should include fact that there is a boat hire place just down the road. We had fun paddling across the lagoon. Price very reasonable as there is accommodation for 4 couples and 2 children in 4 different rooms. Chocolates and rusks a lovely touch!

Adre Z - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adre Z
Saam met vriende

Baie gerieflike verblyf.

Die huis is baie gerieflik en het aan ons vereistes voldoen. Het baie lekker daar gebly. Die Sondag was dit koud en die stofie in die leefarea het handig te pas gekom.

Theresa C - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Theresa C
Saam met vriende

Teleurgesteld.

Baie teleurgesteld. TV het nie gewerk nie, party ligte het nie gewerk nie veral in die kombuis, verhitters het nie gewerk nie. 'n Item lys sou gehelp het. Panel heaters sou gehelp het in die kamers. Beddegoed was somerbeddegoed in winter, ipv 'n ekstra kombers. Die gapings op die houtmure moet toegestop word, want die reën kom deur die houtmure en so ook die yskoue winde. Die elektrisiteit moet na gekyk word, dit is 'n groot veiligheidsrisiko.

Sedgefield Lagoon Log Cabin's terugvoer

Ek is baie verbaas oor die negatiewe kommentaar want, toe ek met die gaste gepraat het, het hulle geen klagtes gehad nie behalwe dat hulle nie kon TV kyk nie. Die advertensie sê duidelik TV is beskikbaar op aanvraag omdat ons dit met DStv moet reë,l maar hulle het dit nie versoek nie. Die huis is by die see, en word veral in die somer gebruik. Ek het wel vooraf vir die gaste gesê dit is nou besonder koud en hulle moet ekstra komberse saamneem.
Die verwarmers is in perfekte werkende toestand en hulle het ook die antrasiet smeulstoof gebruik. Ek is jammer, maar dit is belaglik om 1 ster te gee vir hoe skoon die huis was. Ek maak gebruik van 'n baie betroubare, en deeglike, skoonmaakdiens; en hulle verseker my alles was silwerskoon voor die gaste ingetrek het. Helaas kan ek bysê dat die huis nie so skoon deur hulle agtergelaat is nie!
Ons is nie bewus van enige veiligheidsrisiko met die elektrisiteit nie - as dit so was, sou ons beslis daarvan werk gemaak het aangesien ons net onsself sou benadeel as daar in die opsig probleme sou wees.
Daar het wel 'n gloeilamp in die kombuis geblaas tydens hulle besoek. Ons het vir hulle telefoonnommers gegee waar hulle so iets kon aanmeld. Die gloeilamp is intussen vervang.
Dankie vir die geleentheid om te antwoord op die gaste se kommentaar.
Ek kan maar net hoop voornemende gaste sal besef hoe ongegrond die gaste se klagtes is.
Groete
Anna

Sedgefield Lagoon Log Cabin
Vanaf
R1 495
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 495
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 FishEagle Straat, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyNjBmY2Y3LWU0MjctNDA2NC1hZDdlLTQzNmFkNGI0MzY0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495  per nag(plek vir 8) 7 5 1 5 7 FishEagle Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.024009488647 22.804865241051
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!