+14
Selfsorg in Sedgefield

Sedgefield Lagoon Log Cabin

8 gaste

4 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Fish Eagle Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sedgefield Lagoon Log Cabin is 'n gerieflike vakansiehuis met uitsigte oor die strandmeer en see, en is in die kusdorpie Sedgefield geleë. Dit is ideaal vir 'n naweek of vakansiewegbreek saam met vriende en familie.

Hierdie dubbelverdieping-houthuis is gerieflik ingerig en het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 2 slaapkamers op die boonste verdieping wat 'n badkamer met 'n bad en stort deel. Die hoofslaapkamer is op die grondvloer geleë en het 'n en suite-badkamer met net 'n bad. Die tweede slaapkamer op die grondvloer het 'n badkamer met net 'n stort. Al die slaapkamers het dubbelbeddens.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is goed toegerus met al die geriewe wat jy nodig het. Die kombuis het 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n glanskool-verwarmer en daar is 'n TV, DVD-speler en DStv-kanale wat op versoek beskikbaar is. Die leefarea het skuifdeure wat na die houtdek met braaigeriewe en stoepmeubels lei. Die huis het 'n alarm, gewapende reaksie en 'n kluisie.

Daar is heelwat doendinge in die omgewing: voetslaan, visvang, fietsry, vlieërbranderry, valskermsweef, voëlkyk, gholf en watersport. Die perseel is stapafstand van die strandmeer en die strand af. Restaurante, winkels en banke is ook lekker naby. Hierdie instansie is nie troeteldiervriendelik nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 7 Fish Eagle Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sedgefield Lagoon Log Cabin het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 130
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 130
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 130
per nag (plek vir 8)
Bespreek

7 Fish Eagle Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c2ec9f5a02331a5c0cc0883881b9ebc4df739f432a5228599e49ad3d38ff9f299afc91fd70edfcf22b912c302b31db88824?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 130 per nag (plek vir 8) 19 5 1 5 7 Fish Eagle Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.024009488647 22.804865241051
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang