See-Struis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 171 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Surita K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Als wat jy nodig het vir 'n vakansie. What a view! Vreeslik lekker gebly in die beeldskone dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette En Gerhard H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

See Struis is lekker en gemaklik en mooiste uitsig. See Struis is 'n pragtige plek. Alles was perfek. Mooiste uitsig. Ek sal die plek regtig aanbeveel. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celesti K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Ek, my vriendin en ons hondekinders het baie lekker gebly. Elke sent werd! Perfekte ligging en die groot glasvensters skep die illusie dat jy op die strand sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons het baie lekker gebly, geen klagtes. Ons het baie lekker by See-Struis in Stilbaai gebly, baie netjies, skoon, lekker ruim met alles wat jy vir selfsorg benodig. Die uitsig van Stilbaai uit See-Struis se woonstel met sy blou water, wit golwe en wit strandsand van die woonstel se stoep af en selfs uit die woonstel is asemrowend mooi met net 'n pad wat voor verbygaan. Daar is 'n ingeboude braai binne in die voorkamer wat baie lekker was omdat die wind taamlik gewaai het en ons sodoende glad nie sepla het nie. Ons sal See-Struis vir seker vir al ons vriende aanbeveel en sal weer soontoe gaan. Die gasvrou was ook baie vriendelik en persoonlik behulpsaam as ons iets benodig het. Baie dankie en waardeer opreg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikki B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Great view! It was a great stay with an amazing view. Definitely would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise N
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Lekker wegbreek met mooiste see uitsigte! Baie lekker gekuier. Uitsigte was asemrowend. Alles wat jy nodig gehad het, was daar en nog meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Asemrowend. Pragtige plek, so rustig. Mooiste see uitsig. Ons sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Alles was baie lekker, dankie nogmaals. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jacorene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 171

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Waterkant Street, Still Bay, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbec0b0538a6b72d637ad0c14858f4d228faaec13cb7b212bbeddeeff865300acbb0bd5260ad2733405734b307a99e017a81c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 171 5 1 5 74 Waterkant Street Still Bay 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.379444823809 21.421477585844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang