LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by See Uitsig 8 | LekkeSlaap
+16

See Uitsig 8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Garden-laan 63, Uvongo Beach, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R660 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

See Uitsig 8 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo naby die strand.

Dié woonstel is op die eerste verdieping. Dit bied slaapplek vir 2 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n oond met 'n stoof.

Die oorkantste sitarea bied toegang tot 'n balkon met 'n ingeboude braai-area vir gaste. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en veilige onderdakparkeerplek. See Uitsig 8 is ook sowat 4 km van Margate se noordelike strand en ander besienswaardighede aan die Suidkus.

Slaapplek

’n Bespreking by See Uitsig 8 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Garden-laan 63, Uvongo Beach, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R660
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R660
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Garden-laan 63, Uvongo Beach, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac6ebea2a8e91f74c6597e0854568ed0ade0e811848999851e073c6428f7ead06265124b7fcf3cc48ae4c63dd252d2b48016?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660  per nag (plek vir 6) 63 Garden Avenue Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.830343927627 30.398124978095
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!