See-Volstruis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Windy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Onasis G - Feb 2024
Algehele gradering
Blissful stay in tranquil location.
Letitia K - Jan 2024
Algehele gradering
Stunning house in superb location.
Riana V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Yolanda P - Nov 2022
Algehele gradering
Die lekkerste kuier nog sover, sal beslis weer gaan.
Izak L - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker leefhuis, gerieflik, goed geleë.
Hendrik W - Aug 2022
Algehele gradering
Ruim verblyf met alles wat benoddog word binne loopafstand vanaf die strand.
Charmallyn C - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was fantasties. Mooi huis en lekker weer. Kinders het lekker gespeel.
Tian S - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker huis. Beskik oor al die nodige. Tevrede.
Ivonia L - Jun 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Francois S - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Freek V - Apr 2022
Algehele gradering
Ruim huis met netjiese kamers en badkamers. Lekker kuierhuis.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Protea-weg 67, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap