Seebederfie
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ottosrust 15A, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seebederfie is 'n pragtige gastehuis in Groot-Brakrivier op die Tuinroete en bied 4 gastekamers met ononderbroke uitsigte oor die Indiese Oseaan en op die Outeniekwaberge.
Die gastehuis beskik oor 'n ruim superieure koningkamer en 3 deluxe-dubbelkamers wat elk 'n pragtige uitsig oor die see het. Die superieure koningkamer is perfek vir 'n wittebrood of 'n romantiese wegbreek.
Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander kamergeriewe sluit WiFi, 'n haardroër, yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe in.
Die groot skuifdeure van elke kamer bied toegang tot 'n privaat stoep en laat pragtige natuurlike lig in wat die dekor verder komplimenteer. Elke stoep het 'n ingeboude braai en 'n tafel met stoele.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Johnny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jaar gelys 2
Ligging
- Ottosrust 15A, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Seebederfie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ottosrust 15A, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18