Hermanus Akkommodasie by Seeberg Cottages | LekkeSlaap
+61
+61

Seeberg Cottages

Selfsorg
  • Vanaf R1 492 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Seebergweg 19, Hermanus , 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seeberg Cottages bied selfsorgverblyf in Hermanus, ’n gewilde vakansiedorp aan die suidkus van die Wes-Kaap. Hermanus is wêreldbekend vir walviskyk, sy natuurskoon, matige klimaat, buitemuurse doendinge en blommeryk. Dis ook naby Kaapstad wat dit die ideale basis maak vanwaar gaste die Kaapse Overberg kan verken.

Gaste kan tussen 2 opsies kies wat apart of saam bespreek kan word vir groter groepe van tot 12 volwassenes. 'n Bababed is vir al twee huise op versoek beskikbaar.

Seeberg Kothuis B bied slaapplek aan 6 volwassenes en 3 kinders. Daar is 3 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-leefarea en kombuis.

Seeberg Kothuis C bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-leefarea en kombuis. Troeteldiere is welkom, indien vooraf gereël en 'n addisionele koste sal gehef word.

Die instansie bied parkeerplek op die perseel en daar is ’n gemeenskaplike swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Seebergweg 19, Hermanus , 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 492
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 492
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 492
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Seebergweg 19, Hermanus , 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGaSwWaaUpRWGVeS92zvL8y4QZqt1CGZ6YbxfldzWtIrt7EXP0J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 492  per nag (plek vir 2) Seeberg Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-17:00 11:00 -34.421067252321 19.229280970872
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za