Seebries 6 House HL15
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seebrieslaan 6, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 720 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Seebries 6 House HL15 is in die kusdorpie Jongensfontein 16 km vanaf Stilbaai geleë en is ideaal vir 'n gesinsvakansie by die see. De dorp is 'n gewilde bestemming vir branderplankryers en spog met uitstekende hengelgeleenthede.
Dié selfsorghuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en daar is 3 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamers word gedeel en het elkeen 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus. Die huis het 'n TV, ingeboude braai-area, privaat tuin en parkeerplek op die perseel vir 3 voertuie.
Jongensfontein bied verskeie doendinge, soos swem, skubaduik, snorkel, visvang, branderplankry en 'n gholfbaan.
Slaapplek
’n Bespreking by Seebries 6 House HL15 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Hier praat ons
- Afrikaans
Ligging
- Seebrieslaan 6, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Jongensfontein Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seebrieslaan 6, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom