Seehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Dalene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Janice A - Jan 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Seehuis se terugvoer
Dankie dat julle die huis so mooi skoon gelos het en sulke oulike gaste was. Julle is welkom om weer te kom.
Rea S - Des 2023
Algehele gradering
Nice space inside, little privacy due to surprise of tenants staying on the property.
Lees meerSeehuis se terugvoer
You can only see the corner of the wall of the flat from the main bedroom, but we are in the process of building a wall between the flat and the main bedroom. We are currently waiting for the municipality to approve the plans. Your dogs had ample space (more than 75% of the yard space) away from the fenced-off flat where the other dog was. I offered your husband the option to park behind the gate and the tenants would have parked on the grass. However, he declined the offer and said he was fine with parking on the lawn, in front of the house. We provided a portable braai for outside use on the house’s living and stoep side, and you also had an inside braai, which I believe was more than sufficient. We've never had any complaints from other guests in 5 years about the tenants living in the flat. I believe you still got value for your money, as my fees are much less than other rentals for December holiday houses.
Kurt F - Des 2023
Algehele gradering
Value for money.
Werner P - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjiese plek met 'n baie goeie ligging.
Chantelle B - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Seehuis se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, Chantelle. Ek is bly julle het julle verblyf geniet en dankie vir die skoon huis, wat julle agter gelaat het.
Terence N - Feb 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
Irma S - Nov 2021
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Selwyn C - Sep 2021
Algehele gradering
Hope this helps.
Seehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie en dat julle die huis so mooi skoon gelos het. Kom gerus weer.
Evette Ronelle J - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was lekker om daar te slaap, als was goed.
Seehuis se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie. Kom gerus weer.
Ilke P - Apr 2021
Algehele gradering
Great house and very clean.
Urban L - Okt 2020
Algehele gradering
Gesellig.
Burger B - Sep 2020
Algehele gradering
Netjiese plek, onlangs opgradeer.
Elsie U - Okt 2019
Algehele gradering
Rustige heerlike paar dae in mooi omgewing.
Benita P - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties gebly!
Johan S - Aug 2019
Algehele gradering
Ons sal beslis weer kom.
Seehuis se terugvoer
Beste Johan
Baie dankie vir die resensie. Julle is meer as welkom om weer te kom.
Baie dankie dat julle die huis so mooi skoon en netjies gelos het en vir die geskenk vatlappie.
Thia D - Jan 2019
Algehele gradering
Goed ingerigte huis wat aan al ons vereistes voldoen het.
Hannes H - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Angela F - Sep 2018
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
Lu-shane W - Sep 2018
Algehele gradering
Memorable weekend.
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Patrysstraat 18, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom