Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeeHuis Witsand

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir SeeHuis Witsand
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Joey R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joey R
Gesin met tieners

Wonderlike see-uitsig vanaf boonste verdieping.

Ons het heerlik gebly, die huis is pragtig en het 'n pragtige uitsig oor die see vanaf die leefvertrekke bo. Daar kan wel aandag gegee word aan van die deurslotte. Een van die deure na buite kan glad nie sluit nie. Die een badkamer se deur kan nie op knip, die deur by kombuis is 'n gesukkel, die wasmasjien lek water. Maar as 'n geheel is dit 'n pragtige plek en ons het die 4 dae verblyf terdeë geniet. Daar is meer as genoeg om jou mee besig te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SeeHuis Witsand se terugvoer

Joey, ons is bly dat julle ook Seehuis geniet het. Ons sal beslis aandag gee aan die deurslotte. Hulle word gereeld nagegaan en vervang, maar die seelug bly maar 'n uitdaging.

SeeHuis Witsand
Christelle S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S

Ons het heerlik vakansie gehou.

Die huis is uitstekend toegerus, ons het niks gekort nie. Dink nie daar is 'n beter ligging in Witsand nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SeeHuis Witsand se terugvoer

So bly julle het dit geniet! Seehuis het al vir so baie families goeie herinneringe gegee.

SeeHuis Witsand
Vanaf
R4 750
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R4 750
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R4 750
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 1, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a9835706ef3374e4192b2051a61bd9a6465c62e4bb5802dc6b640882eb071692a87b258c748dd7bf2444ebb4e44f57dbda9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 750 per nag, vir 10 mense 2 5 1 5 1 Protea Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.39559895593 20.856613191996