14 gaste
5 slaapkamers
10 beds
4 badkamers
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Protea Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
SeeHuis Witsand is 'n ruim vakansiehuis by die strand met asemrowende see-uitsigte. Dit is in die dorpie Witsand geleë, wat ook as die walviskleuterskool van Suid-Afrika bekendstaan. Die huis spog met 'n uitsig oor San Sebastianbaai, insluitend Witsand se Blouvlag-hoofstrand en die Breederiviermonding. Die hoofstrand is minder as 500 m van die voordeur af.
SeeHuis kan maksimum 10 volwassenes en 4 kinders akkommodeer. Die huis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers, en 'n buitestort met warm water. Sweefskiërs sal bly wees om te weet dat daar 'n toegeboude binnehof vir hul toerusting is. Die groot oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n ten volle toegeruste oopplan-kombuis. Dit lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe aan die een kant en 'n dek en groot stoep met 'n uitsig oor die see aan die ander kant. Die speletjieskamer het 'n pool-tafel, tafeltennistafel en 'n veerpyltjiebord.
Geriewe op die perseel sluit WiFi en 'n braai-area in.
Gaste kan in die omgewing visvang, voëlkyk en swem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 1 Protea Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink SeeHuis Witsand het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Protea Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang