Seekatwoonstel te Glentana
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Zandrea D - Jan 2024
Algehele gradering
Het lekker gebly onder andere. Maar het meer verwag vir wat ons betaal het.
Lees meerSeekatwoonstel te Glentana se terugvoer
Dankie Zandrea, die eerste aand se kragonderbreking was a.g.v. die inverter wat nuut opgestel is. Ek sien wel dat LekkeSlaap se beskrywing oor die 'inverter' is nie korrek nie. Dit is slegs opgestel om elektrisiteit vir ligte en internet te voorsien, nie toebehore nie. Daarvoor het ons die gasstoof geïnstalleer. Ek vra om verskooning daarvoor, ek het gevra dat hulle dit regstel op die beskrywing. Ons sal ook 'n waaier in die toekoms byvoeg.
Groete,
Pieter
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekatstraat 5, Glentana, 6525, Wes-Kaap