Lambertsbaai Akkommodasie by Seemeeu | LekkeSlaap
+11
+11

Seemeeu

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penquin-straat 18, Lambertsbaai , 8130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8

Beskrywing

Seemeeu is 'n selfsorghuis vir 4 met pratige see-uitsigte in Lambertsbaai.

Dié huis het 'n stoep met 'n see-uitsig, 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort en bad.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word.

Gaste kan in die sitkamer voor die kaggel ontspan en daar is 'n ingeboude braai op die stoep. Parkeerplek word vir 1 voertuig in 'n motorhuis voorsien en die huis het 'n alarmstelsel.

Lambertsbaai het verskeie buite-restaurante en doendinge soos sandplankry, swem, branderplankry, 4x4-roetes, 'n pontboot neem na Bird-eiland of tussen Augustus en November die immigrasie van die dolfyne en walvisse aanskou.

Slaapplek

’n Bespreking by Seemeeu sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Seemeeu
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Penquin-straat 18, Lambertsbaai , 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seemeeu het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penquin-straat 18, Lambertsbaai , 8130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA324d8c57ad4bb4a8cb7e243199356266f5a1102105a51fcef9e3dd1daa2becbc07a35846d1b510f3f33c236c2f9ab882b342?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 4 persone) 1 5 1 5 18 Penquin Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.107515212783 18.304599504517
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za