Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seeperdjie

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 53 resensies vir Seeperdjie
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nina K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en ligging.

Lieflike woonstel. Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Fantasties!

Seeperdjie met aan al ons behoeftes voldoen. Hoogs aangenaam en wonderlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre S
Saam met vriende

The place was clean. Everything was refreshing.

The place was beautiful and peaceful. I love that you can walk around the area without being afraid. Loved the house we stayed in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana L
Saam met vriende

Wens ons kon langer bly!

Ons het baie lekker gebly, huis baie goed toegerus met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amy V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy V
Saam met vriende

Pragtige see-uitsig, gerieflik en veilig. Kan dit sterk aanbeveel.

Seeperdjie het pragtige see-uitsig vanaf leefgedeelte, beskutte stoep en 2 van die slaapkamers. Ons het heerlik gebly en sal enige tyd weer daar gaan bly. Gerieflik en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Karen P
Gesin met tieners

Mooi uitsig.

Daar was geen persoonlike aandag van die agente nie. Ons klere is van die draad af gesteel. Dit het gevoel asof ons alles gesluit moet hou al was ons tuis. Binne was skoon en netjies. Die boonste balkon en stoep by die braai kon egter doen met 'n goeie was. Liggies is voorsien vir loadshedding, maar laat veel te wense oor. Daar was wel 'n gasstoof, maar vuurhoutjies word nie eers voorsien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donovan K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan K
Saam met vriende

Lekker snoesig met 'n moderne rookvrye kaggel vir die koue tye.

Asemrowende uitsig. Die huis het al die nodige items wat jy benodig en baie veilig met hekke wat toemaak en 'n alarmstelsel. Seeperdjie word definitief aanbeveel. 'n Aanbeveling aan die eienaars sal wees om 'n meer moderne sitkamerstel te oorweeg wat pas by die moderne huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C

Waarde vir jou geld. Pragtige uitsig.

Het Seeperdjie geniet en sal dit aanbeveel. Alhoewel dit selfcatering is, was dit vreemd om nie 'n afdroogvadoek vir skottelgoed en 'n lap te hê om bv. die tafel buite te kan afvee nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin H
Saam met vriende

Beautiful and well located.

Lovely three-bedroom family home. Very well-appointed and close to all attractions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus O
Gesin met tieners

Ruim en gemaklik.

Die huis is ruim en gemaklik vir 'n gesin van 6 en binne 5 min stap vanaf die see. Die kaggel is ideaal vir koue winteraande en buitebraai-area is beskut teen wind en reën. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip T

Fantastiese ligging met 'n baie mooi see-uitsig, fasiliteit is skoon en goed onderhou.

Gesin bestaande uit bejaarde ouers, hulle twee dogters met gades, heerlike tyd gehad in 'n uitstekend geplaaste en goed toegeruste eiendom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jako M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jako M
Saam met vriende

Absoluut fantasties. Net 'n jammerte dat die binnebraai baie klein is. In wintertyd kan dit 'n probleem wees as daar meer as 2 mense van die huis gebruik maak.

Fantastiese uitsig. Baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danica M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danica M
Gesin met tieners

Onvergeetlik!

Alles skoon, netjies en lekker ruim. Ligging is fantasties. Beste vakansie ooit. Kan dalkies kyk na 'n wasmasjien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shawn A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn A
Saam met vriende

Nice, relaxing and stay was spacious.

Rooms lovely size, comfortable, kitchen well equipped, lovely views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta N
Saam met vriende

Aangenaam

Alles was daar wat ons benodig het - ligging is perfek en lekker ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne P
Gesin met tieners

Plek is netjies en goed toegerus.

Sal Seeperdjie aanbeveel en sal definitief weer van hom gebruikmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mynie H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mynie H
Gesin met tieners

Rus vir jou siel.

Dankie vir 'n lieflike blyplek. Ek het die stilte so geniet. Sal enige tyd weer hier bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinus K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed toegeruste en netjiese akkommodasie. Uitstekende ligging met 'n pragtige see-uitsig.

Kan hierdie blyplek ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tian B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tian B
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier.

Weet net daar is 'n begraafplaas tussen die huis en die see, maar dit vir seker dat jy altyd 'n goeie uitsig oor die see het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voorwaar 'n voorreg om hier te kon tuisgaan. Alle dank aan die eienaar, personeel en LekkeSlaap.

Baie netjies en ongelooflike mooi see-uitsig. Sal enige tyd weer hier wil tuisgaan en sal dit aan enigeen aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely time spent at Paternoster.

Second time we stayed there. Once again a lovely stay. View from Seeperdjie was perfect. House clean and all appliances worked. TV and Wi-fi worked.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met vriende

Seeperdjie verblyf is aangenaam. Heerlike kusdorp gevoel met mooi uitsig oor die see.

Seeperdjie het als gehad waarvoor ons kon vra. Baie goed toegerus en netjies. Lekker braaigeriewe op die stoep met 'n mooi see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marijke V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke V
Gesin met tieners

Heerlik gerus. Baie goed toegeruste huis.

Ons sal beslis weer die Seeperdjie bespreek. Het elke oomblik geniet. Baie gestap. Pragtige ligging. Uitstekende diens van Stay in Paternoster se agentskap. Kan Seeperdjie beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mary W
Saam met vriende

Delightful.

A short walk to a beautiful beach. Good weather. Well-equipped, comfortable house with lovely views. Would love to visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadette V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette V

Beautiful and quiet.

Seeperdjie is in the perfect spot for a view over the sea. So tranquil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Dit was nice en stil weg van die stad se geraas. maar die lekkerste was die privaatheid. Was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magnificent location, unforgettable sunsets.

Two lights in the kitchen area was out of order, making it very difficult to prepare meals and eat at the little table. Upstairs shower head needs to be replaced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Levina A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levina A
Saam met vriende

Fantasmagories.

Die huis is pragtig. Dit het alles in wat jy benodig. Die views are to die for. Het so 2 walvisse gesien speel in water. Sal definitief dit aanbeveel. Atmosfeer is rustig en dis so naby die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noel S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noel S
Saam met vriende

Most enjoyable.

The view is amazing, the house is very comfortable and well equipped. To make it perfect the upstairs shower hose should be replaced, a washing machine should be intalled and a garage should be made available to park a vehicle overnight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carol C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, peaceful and a beautiful view of the sea.

This house is well situated, has a nice braai area and is fitted with all you need for a restful holiday. Though there are low walls and gates, one needs to be aware that people can easily gain access to the garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delina M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, ruim huis met pragtige see-uitsig.

Die huis is goed toegerus en is ruim genoeg vir 4 volwassenes. Die braaigeriewe op die stoep is wel onderdak, maar as dit vanuit die see se kant reën, is dit onbruikbaar. Die dak lek en water stroom teen die skoorsteen af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy J
Saam met vriende

Absolutely beautiful.

Highly recommended for couples sharing or a family to spend time together. Very close to the beach. House is equipped with everything.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut pragtig.

Hoogs aanbeveelbaar aan paartjies wat deel of 'n gesin wat tyd saam wil spandeer. Baie na aan die strand. Huis is toegerus met alles.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carldene O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carldene O
Saam met vriende

Die kuier was baie lekker, stil teen die see, lekker vir ontspan.

Alles wat ons nodig gehad het was daar, ek is baie dankbaar, ons sou aanbeveel dat die venster en vloere bietjie skoongemaak word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis N
Saam met vriende

Paternoster is 'n lekker plek om vakansie te hou en Seeperdjie het vir seker bygedra.

Wil aanbeveel dat die inboektye meer aanpasbaar moet wees sonder enige ekstra kostes. Ons vlugte was reeds bespreek voordat ons verblyf gereël het en met die huige normaal verander alles. Verder het ons gevind die plek se vloere was nie behoorlik skoon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Saam met vriende

Ons het heerlik gerus en gekuier. Ons was baie goed ontvang en die alarmstelsel was goed aan ons verduidelik. Ek sal Seeperdjie enige tyd aanbeveel.

Die braaiplek kort bietjie aandag, en die motorhuis kort 'n goeie regpak en skoonmaak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel J
Gesin met tieners

Perfekte, perfekte vakansiehuis!

Perfekte ligging, strand is loopafstand weg, baie skoon en netjies! Alles binne huis was perfek, niks ekstra nodig gehad nie. Kom beslis vinnig weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Divan V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig oor die see.

Die huis is binne loopafstand van die dorp en die strand. Ons het ons naweek vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cath C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cath C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A bit disappointing.

Although difficult when an agency is letting so many properties, a few little gestures would have made a huge difference. A few sachets of coffee/tea to enjoy when one arrives, salt and pepper, soap in the showers. Was surprised that there were no tea towels and no spare blankets as it was freezing. A hairdryer would have been great. It's a lot to take along for 2 nights. Hope the bathroom door and leaking patio roof will be sorted.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanna S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna S
Saam met vriende

Plek is baie lekker geleë en die braai-area is baie spesiaal.

Ek moes R500 deposit het vir breakage, maar daar was geen check list gewees nie. Daar was toe net 3 klein bordjies en 3 koeldrankglase gewees. Die vloere was beslis nie gemop nie, daar was vuil merke gewees, ek het dit oorgesien, maar andersins is dit 'n lieflike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Siel rustigheid op sy beste.

Aankoms van die perseel was stunning. Die stoep met die uitsig oor die see is asemrowend. If you are not a Capetonian dan sal jy dit nooit so baie waardeer nie. Die naweek was fantasies met wonderlike weer. Die dametjies by die kantoor is van die vriendelikste mense wat ek al teëgekom het. Baie dankie aan die Seeperdjie eienaars. Julle sien ons beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra H
Gesin met tieners

Stunning views of the sea, whales and dolphins everywhere!

The house is well maintained, everything works and is a real feel-good holiday home. We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige vakansieplek.

Het ons verblyf baie geniet en gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meagan M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan M
Saam met vriende

Awesome!

Sal beslis seeperdjie aanbeveel: waarde vir jou geld, netjies en pragtig. Sien jou volgende jaar weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronél M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél M
Saam met vriende

Goed.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elnette V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elnette V
Gesin met tieners

Kan regtig aanbeveel, het heerlik ontspan.

Pragtige uitsigte, skoon en netjies! Heerlik gebly, alles wat jy nodig het. Diefwering word aanbeveel by onderste slaapkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met vriende

Rustig en gemaklik.

Die huis was baie gerieflik en skoon. Die uitsig fantasties. Ons het dit baie geniet om hier te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie L
Saam met vriende

Baie lekker gebly en plekkie bied alles. Net jammer ons kon nie die garages gebruik nie.

Baie oulike plekkie wat volledig toegerus is. Naby die see wat dit vir kinders ook maklik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthur R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ligging en beste huisie.

Paternoster en in besonder die Seeperdjie is die beste ontvlugting aan die Weskus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik Petrus K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik Petrus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf met 'n mooi uitsig.

Geriewe is voldoende, jammer dat alles toegesluit moet wees as gevolg van onlangse inbraakproblem in Paternoster. Sou graag deure en vensters wou oop los om die seelug te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gandhal E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gandhal E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Pragtige huis met 'n pragtig uitsig. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B
Saam met vriende

Ons verblyf by Seeperdjie was baie aangenaam. Mooi uitsig en goed geleë.

Ons verblyf by Seeperdjie is effe bederf deur die feit dat ons 'n ekstra R200 moes betaal omdat ons na 17h00 ingeboek het. Die dame by ontvangs het verduidelik dat hul Vrydagaand tot 19h00 wag vir gaste uit die Kaap, maar op 'n Woensdag kan hul net tot 17h00 wag omdat "die personeel ook graag huis toe wil gaan". Dit is wel op "Stay in Paternoster" se kontrak, maar wanneer jy in die akkommodasiebedryf meeding is dit nie vir my aanvaarbaar nie. Beteken dit dat ons ons vlug na Kaapstad so moet beplan dat ons voor 17h00 in Paternoster kan wees? Ek bedryf 'n gastehuis vir 27 jaar in Durban en indien ek dit so sou benader was ons al lankal onderdeur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorette R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles is daar wat 'n mens kan benodig om die naweek te geniet.

Ons was baie beïndruk gewees met Seeperdjie. Die plek was baie skoon en netjies gewees en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koenibosstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa85b51a79f586b410b2736c1e2ef15366fc20d169993252d8dc10846162106774c973b0b24aeebc28ae73497026a2abe11b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 53 5 1 5 3 Koenibos Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.8110556 17.8845056