Onrus Akkommodasie by Seester @ Onrus | LekkeSlaap
+15

Seester @ Onrus

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobus Geldenhuys-straat 18, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seester Onrus, Hermanus, geleë en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie wat op soek is na rustige vakansieverblyf. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel is op 'n residensiële erf en beskik oor 'n slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n drieplaatstoof, oondjie, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n dagbed waarop 'n kind kan slaap indien dit vooraf gereël word.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Seester @ Onrus sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Seester @ Onrus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Jacobus Geldenhuys-straat 18, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seester @ Onrus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobus Geldenhuys-straat 18, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6i65jNFu5UnwlooeF2XLxJ8c8icOlXAHVCX12SziP5SLTwb3xj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 18 Jacobus Geldenhuys Street Onrus 7201 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.410454547715 19.165372834775
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za