Beskrywing
Dié eenheid is sowat 50 m vanaf die strand en beskik oor 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die oopplan-leefarea het 'n goed toegeruste kombuis, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n alarmstelsel. Die sitkamer bied toegang tot onderdakparkeerplek en daar is 'n braai-area op die stoep met 'n onbelemmerde see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Linne en badhanddoeke
Huisreëls
Rook word nie in die huis toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen musiek of geraas word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis het 3 slaapkamers en 2 volledige badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer. Die kombuis is volledig toegerus en daar is ook 'n wasmasjien. Die sitkamer is ruim met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale (besigheidspakket). Daar is 'n ingeboude braai in die sitkamer en ook 2 braai-areas buite. Gaste het pragtige uitsigte oor die see vanaf die braai- en balkon-areas.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Linne en badhanddoeke
Huisreëls
Rook word nie in die huis toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen musiek of geraas word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Jasus Lalandi, Malkopbaai, Lambertsbay, 8130, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang