LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seester Accommodation | LekkeSlaap
+25

Seester Accommodation

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Seester Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ilse V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V
Saam met vriende

Uitstekende verblyf en vriendelike diens!

Ligging en see-uitsig is uitstekend. Huis is gerieflik ingerig met alles wat jy nodig het en ruim. Ons het 'n fantastiese vakansie gehad en ek sal enige tyd die verblyf aanbeveel.

Hilana D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, veilige en perfek geleë woonstel.

Ons het ons een aand by Seester opreg geniet. Ongelukkig was daar fout met die geyser. Ons het geen warm water gehad nie. Behalwe vir die fout sal ons definitief Seester kan aanbeveel.

Seester Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Altyd bly as ons gaste die verblyf by Seester soveel geniet. Jammer oor die warm water. Met die kennisname van foutiewe geyser is dit dadelik herstel. Ons akkommodeer julle graag in die toekoms.

Seester Accommodation
Charlotte K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging, ligging en ligging.

Pragtig, snoesig, die mooiste see-uitsigte en slaap met die geluid van die see in jou ore.

Chris P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chris P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die woonstel is goed toegerus met 'n pragtige see-uitsig.

Die woonstel is goed toegerus met alles wat mens nodig het. Vanaf die stoep het mens 'n pragtige uitsig oor die see terwyl jy jou vleisie kan braai. Heerlik!

Charmaine B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B
Gesin met klein kinders

Fantastiese naweek. Sal definitief aanbeveel vir ander. Rustige atmosfeer.

Lekke uitsig oor see. Netjies alles wat jy sou nodig hê was in plek. Het 'n baie vriendelike ontvangs gekry. Die rustige atmosfeer is wat ek beslis nodig gehad het. Baie dankie Marguerite.

Salome N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Salome N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig, maar eienaar moet asb. sorg vir strykyster.

Veilig en naby see. Braai op die stoep terwyl jy die sonsondergang besigtig.

Seester Accommodation's terugvoer

Salome, dankie vir die terugvoering oor veiligheid en ek is bly dat julle die verblyf baie geniet het. U kan net in die vervolg die lys van benodighede nagaan.

Seester Accommodation
Johan V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en veilige omgewing.

Aletta was baie vriendelik en behulp saam. Die plekkie was skoon en fantastiese ligging. Goed ingerig vir 'n goeie wegbreek. Niks benodig nie.

Seester Accommodation's terugvoer

Dankie vir julle terugvoering. Baie bly julle het als in orde gevind en verblyf geniet. Vriendelike ontvangs en behulpsaamheid bly belangrik.

Seester Accommodation
Elmarie S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese verblyf en lieflike see-uitsig.

Oulike verblyf, goeie sekuriteit, baie netjies. Sal beslis aanbeveel.

Renier M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap.

Die bed het baie lekker geslaap so dit word geadverteer op die regte webblad! Goeie kwaliteit toebehore in woonstel en hulle het aan alles gedink. Lekker gebly!

Ina S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina S
Saam met vriende

Fantastiese ligging.

Pragtig gemeubileer. Die huis beskik oor alles wat jy mag benodig.

Michele B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename ondervinding.

Reg op die see, veilig gevoel en die woonstel het voldoen aan al ons vereistes. Heerlik gebly.

Wendy P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy P

Gerieflike huisie by die see.

Pragtige huisie op die see, met die ongelooflikste uitsig. Braaigeriewe binne en buite is so gerieflik. Gesinsvakansie waar almal net kan ontspan!

Okkert B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Okkert B
Gesin met tieners

Baie aangename verblyf.

Ligging is uitstekend en reg op die strand met 'n awesome uitsig. Die huis is ook baie goed ingerig en baie gemaklik. Mens moet gewoond raak aan die alarm en die motorhuis is 'n uitdaging met 'n groot voertuig.

Heidi K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi K
Gesin met klein kinders

Ligging en uitsig is fantasties! Huis was silwerskoon!

Seester is 'n ruim huis, baie skoon en netjies. Dit is loopafstand van die strand geleë en die uitsigte is asemrowend. Die kombuis is ten volle toegerus en die wasmasjien en tuimeldroër was 'n ekstra bonus! Die beddegoed is van hoë gehalte. Ek sou net voorstel dat een sekuriteitshek bo-op die trappe aangebring word om rustiger te slaap. Die huis het "beams" buite maar ongelukkig kan mens nie in die huis sien of dit wel geaktiveer is nie. Daar is veilige parkering vir die motor. Ek sal Seester enige tyd aanbeveel!

Juan V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Seester se akkommodasie is van die beste gehalte! Kan nie beter kry nie. Die diens wat ons ontvang het was ook baie spoedig en vriendelik. Sal dit aanbeveel vir enige iemand! Dit was 'n baie lekker ervaring!

Nelanie D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nelanie D
Gesin met klein kinders

Alles was pragtig en gerieflik.

Alles was pragtig en gerieflik. Die ligging is op die strand en die uitsig onverbeterlik.

Lizanne B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne B
Gesin met klein kinders

Asemrowende see-uitsig.

Ons het heerlik gebly by Seester. Dis veilig en baie ruim. Luuks ingerig en ons sal graag teruggaan.

John D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John D

Fantastiese ligging en uitsig.

Eenvoudig ingerig en basies, maar alles is daar en die uitsig kan nie verbeter word nie.

Elze L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elze L
Gesin met klein kinders

Dit was mooi, ontspannend, rustig en baie lekker.

Ons het werklik baie lekker gebly. Dit was skoon en netjies. Alles wat jy nodig het met potte, bakke en eetgery, dit was daar. Ons sal verseker in die toekoms weer daar gaan bly. Dit was baie lekker.

Gideon R - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en waarde vir geld.

Ek en my vrou het vir 'n naweek by Seester terdeë geniet en ons dink die huis is fantasties en die uitsig is ongelooflik. Daar was alles wat ons nodig gehad het en meer. Ons sal definitief weer daar gaan kuier wou al klaar weer bespreek, maar die huis is al klaar vol bespreek. Ons wil net dankie sê dat alles goed afgeloop het en dat die diens baie goed was. Pragtig man, hou dit net so.

Mariana M - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plekkie met 'n vreeslike goeie ligging en baie netjies.

Dit is 'n baie netjiese huis. Die ligging reg langs die see is absoluut fantasties. As ek kon, sou ek hierdie huis koop en self daar kom bly vir altyd.

Mariaan K - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan K
Saam met vriende

Goeie gehalte verblyf, aan alle verwagtings voldoen.

Huis is goed toegerus. Huis baie netjies, skoon en goed geleë. Het aan al ons verwagtings voldoen!

Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasus Lalandi 18, Malkopbaai, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5ODFjYmYyLTNmZjItNGQ2Mi1iOTk3LWM5MmQ0NTQ0M2ZlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 18 Jasus Lalandi Malkopbaai 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.107091733373 18.304185251021
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!