Mowbray Akkommodasie by Selby House | LekkeSlaap
+26
+26

Selby House

Selfsorg
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selbyweg 4, Mowbray, Kaapstad, 7705, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13

Beskrywing

Selby House is in Mowbray, 'n gewilde Kaapse buurt en bied verskeie doendinge en besienswaardighede soos Tafelberg, die langste wynroete, walviskyk, voetslaan, branderplankry en 'n klomp restaurante.

Selby House is groot ou huis met hoog plafonne en hout vloere. Gemaklik en ruim.

Drie van die kamers in die huis het enkelbeddens, die vierde kamer het 'n dubbelbed en die vyfde kamer het 'n koningingrootte-bed. Die kothuis het 2 enkelbeddens wat langs mekaar gestoot kan word. Die kothuis work apart uitgehuur vir ekstra spasie in dien dit benodig word.

Die eenhede het albei 'n kombuis wat goed toegerus is vir selfsorgverblyf. Ander geriewe in die huis sluit in 'n TV, DVD, gratis WiFi en braaigeriewe. Ongelukkig is DStv-kanale nie beskikbaar nie. Daar is 'n klein tuin met buitemeubels. Die erf is omhein en het parkering vir 2 voertuie.

Selby House is naby eet plekke, winkels en doendinge in die middestad. Dit is 5 minute na Cavendish Mall en 10 minute van die V&A Waterfront en Kaapstad Internasionale Lughawe af. Dit is ook naby die N2 en die M3.

Mowbray is i ou gedeelte van Kaapstad en veral gewild met studente deur die jaar. In die skoolvakansie is dit egter stil. In vakansie tyd is dit i stil buurt en baie veilig.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Selbyweg 4, Mowbray, Kaapstad, 7705, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selbyweg 4, Mowbray, Kaapstad, 7705, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7egeNukBatMY8dIucvR6Mv3Ga4mMLqoUZzwYQWPV8Zl4R7Adc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 4 Selby Road Mowbray 7705 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-16:00 10:00 -33.948614449993 18.475764023314
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za