LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+43
Selfsorg in Lyttelton Manor

Self Catering @ Union



  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 29 Union Avenue, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Self Catering @ Union is 'n eiendom geleë in Centurion in die voorstad Lyttelton Manor. Die eiendom bestaan uit 3 selfsorg-eenhede wat volledig toegeruste akkommodasie bied vir kort of lang verblyf.

Die Studio Selfsorg-eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste. Dit bevat 'n koningingrootte-bed, 'n leefarea met sitplek en 'n TV met DStv, 'n tweede slaaparea met 'n stapelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met kookgerei, breekware, 'n mikrogolfoond, ketel, oond, stoof en yskas. Die eenheid sluit gratis WiFi, 'n patio met buitemeubels en braaigeriewe, 'n privaat ingang en veilige onderdakparkering in.

Die Bachelor Selfsorg-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bevat 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus met breekware, mikrogolfoond, ketel, strykyster en strykplank, 'n tweeplaatstoof met oond, yskas en 'n eetarea. Die eenheid sluit WiFi, DStv en braaigeriewe op die perseel in. Daaglikse skoonmaak is ingesluit teen geen ekstra koste nie, en wasgoeddienste is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

Die Eenslaapkamer Selfsorg-eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bevat 'n dubbelbed, enkelbed en slaapbank. Dit bied 'n oopplan-kombuis en -leefarea en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis sluit breekware, mikrogolfoond, ketel, strykyster en strykplank, 'n drieplaatstoof met oond, elektriese braaipan en 'n yskas-vrieskas in. Die eenheid sluit WiFi, DStv, braaigeriewe en daaglikse skoonmaak teen geen ekstra koste in, met wasgoeddienste beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

Die eiendom is sentraal geleë naby Netcare Unitas Hospitaal, Supersport Park en die Centurion Gautrain-stasie. Dit bied maklike toegang tot winkelsentrums en hoofweë wat Centurion, Pretoria en Johannesburg verbind.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Kamers

Bachelor Selfsorg Eenheid
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

The unit offers comfortable accommodation for 2 guests and is fully equipped for an overnight or extended stay.

The open-plan unit has a double bed and a bathroom fitted with a shower, basin, and toilet. Clean linen and towels are provided. Access to Wi-Fi and full DStv is included.

The kitchen is fully equipped with crockery. There is a microwave, kettle, iron and ironing board, 2-plate stove with oven, fridge, and a 2-seater sofa with a table and chairs in the unit. Braai facilities are available on the property. The unit is serviced daily at no extra cost, with additional laundry services available at a reasonable rate.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Verwarmer
Gas
Volledige kombuis
DStv
Volle pakket
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Vuurput
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Toonbank
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Oond
Stoof
Elektries
Broodrooster
Waterbottel(s)
Reëls & veiligheid
Besoekers toegelaat
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Draagbaar
Verwarmer
Gas
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Volle pakket
TV
Slim
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Studio Selfsorg Eenheid
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

The cottage offers comfortable accommodation for 4 guests and is ideal for overnight visitors or guests who wish to stay longer.

The open-plan unit has a queen-size bed, a living area with a sofa, 2 comfortable chairs, and a TV with DStv, a kitchen, and a second bedroom with a bunk bed. The en suite bathroom is fitted with a shower, toilet, and basin.

The kitchen is equipped with cookware, crockery, a microwave, a kettle, an oven, a stove, and a fridge. The cottage has free Wi-Fi, and there is a patio with outdoor furniture and braai facilities.

The cottage is on the owner’s property but has its own entrance and secure covered parking.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Leefarea
Verwarmer
Elektries, Paneel
Volledige kombuis
DStv
Volle pakket
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Toonbank
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Leefarea
Elektriese kombers
Waaier
Plafon, Draagbaar
Verwarmer
Elektries, Paneel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Volle pakket
TV
Slim
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Eenslaapkamer Selfsorg Eenheid
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

The unit is ideal for a couple or a family. It consists of 1 bedroom, an open-plan kitchen and living area, and a bathroom. The unit offers comfortable sleeping accommodation for 4 guests and has a double bed, single bed, and sofa bed. The bathroom is fitted with a shower, basin, and toilet. Clean linen and towels are provided. Access to Wi-Fi and full DStv is included.

The kitchen is fully equipped with crockery. There is a microwave, a kettle, an iron and an ironing board, a 3-plate stove with oven, an electric frying pan, and a fridge-freezer. Seating includes a leather sofa and a sofa bed in the living area. A washing machine is available in the unit, with laundry services offered at a reasonable rate. Braai facilities are available on the property. The unit is serviced daily at no extra cost.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Verwarmer
Elektries, Paneel
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Volle pakket
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Houtvuur, Houtskool
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Houtvuur, Houtskool
Vuurput
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Toonbank
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Houtvuur, Houtskool
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Oond
Stoof
Elektries
Broodrooster
Waterbottel(s)
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Besoekers toegelaat
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Draagbaar
Verwarmer
Elektries, Paneel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Volle pakket
TV
Slim
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Hugo V
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Gerieflike woning en baie netjies. Baie skoon en goed toegerus. Vriendelike ontvangs en baie spacious met genoeg koffie, tee en beskuit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luitje
Self Catering @ Union
Naand Hugo. Baie dankie vir my waardevolle resensie. Ek waardeer jou terugvoer en tyd opreg. Groete, Luitje

Elizca B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Would definitely stay again. We had a wonderful stay! The accommodation was clean, comfortable, and well looked after. The host was very friendly and welcoming, and the daily housekeeping was an unexpected but much appreciated surprise. We would happily stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luitje
Self Catering @ Union
Goeie môre Elisca, Baie dankie vir my waardevolle resensie. Ek waardeer dat jy tyd gemaak het vir terug antwoord. Groete, Luitje

Ledine V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
3.6
Nov 2025

Rustig. Ons het ’n uitstekende ervaring gehad by Self Catering @Union. Van die oomblik dat ons aangekom het, was die diens vriendelik, professioneel en opreg. Die eenheid was baie netjies, gemaklik en goed toegerus – presies wat ’n mens nodig het na ’n lang dag se reis. Die eienaar het werklik moeite gedoen om seker te maak dat ons verblyf aangenaam was, en haar warm verwelkoming het ’n groot verskil gemaak. Alles was skoon, goed georganiseer en baie goed onderhou. Ons sal hierdie plek beslis aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na goeie diens, rustige verblyf en uitstekende waarde wat baie goed geleë is in Centurion. ’n Wonderlike oornag/naweek-ervaring!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Whilma V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Genoeg spasie vir 'n gesin. Ons het slegs daar geslaap en nou en dan by die gastehuis gaan rus. Ons het egter Vrydagaand heerlik gebraai. Die geriewe is skoon en netjies, die kombuis is heerlik en groot genoeg vir 'n gesin van 5. Die eienares is vriendelik en noukeurig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luitje
Self Catering @ Union
Goeie naand Whilma en gesin. Baie dankie vir my resensie word opreg waardeer. Dankie dat julle ons gebruik het. Julle is n baie aangename en pragtige gesin. Sal enige tyd julle weer hier verwelkom. Groete Luitje

Hélanie J
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Mooi en gerieflik! 'n Mens se huis is mos maar die beste plek om te wees, maar hier is ek hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel! Parkering is veilig en naby. Die WiFi is stabiel. Die gastehuis is baie privaat en nie eintlik sigbaar van die straat se kant af nie. Mens word onverwags verras met hierdie juweel in die hartjie van Centurion. Als is smaakvol en gerieflik ingerig en word pynlik netjies en skoon gehou. Die bed slaap heerlik en die elektriese kombers en verwarmers maak alles knus en snoesig. Dis stil en mens kan lekker ononderbroke werk. Luitje het my bederf met lekker vrugte uit die tuin en vars beskuit. Elke oggend is my kamer gediens deur Michael met die mooi glimlag. Die volledige DSTV pakket het my stout gemaak en ek het een hele aand afgevat en net op die rusbank gesit en ontspan! Ek kan regtig hierdie verblyf aanbeveel! Jy sal nie spyt wees nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luitje
Self Catering @ Union
Middag Helanie Baie, baie dankie vir ons mooi resensie en jou mooiste woorde vir ons plekkie. Ons waardeer dit opreg. Groete Luitje

Jacques V
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Home away from home met alles en nog meer wat jy nodig het. Self Catering @Union kan met 'n geruste hart aanbeveel word. Die gasvrou is baie vriendelik en hou jou ingelig. Ek is selfs die opsie aangebied om die rugby te kyk in 'n alternatiewe eenheid met 'n vol DStv-pakket. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luitje
Self Catering @ Union
Goeie naand Jacques Baie dankie vir ons mooi resensie word opreg waardeer. Hoop om jou weer te sien hier by ons. Groete Luitje

Riaan V
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Vriendelike mense wat omgee vir gaste. Vriendelik ontvang. Plek baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luitje
Self Catering @ Union
Goeie môre Riaan Baie dankie vir jou terugvoer. Waardeer opreg dat julle Self Catering @ Union ondersteun het. Hoop om julle weer te sien. Groete Luitje

Mandie J
Kort verblyf
4.8
Okt 2023

Baie netjies en privaat. Die eienaar was baie vriendelik en ek het tuis en welkom gevoel. Heerlike stoepie en baie privaat. Ek sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luitje
Self Catering @ Union
Goeie Naand Amanda Baie dankie word waardeer. Was lekker on jou by ons te hê. Nie geweet daar is iemand hier. Lekker om sulke gaste te ontvang. Groete Luitje

Sizakele S
Lang verblyf
4.8
Sep 2023

Accommodation is highly recommended. Received a warm welcome by Luitje and immediately felt at home. The apartment is exactly what you see in the pictures. It's very comfortable and private. The apartment was serviced every day by Michael who is very polite. Parking is safe. The WiFi is stable. There is a full DSTV package.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Luitje
Self Catering @ Union
Good day Sizakele, thank you so much for your nice review. I do appreciate it so much. Hope to see you again. You were a great applicant. Have a blessed day. Kind Regards

Annelize S
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.8
Jun 2023

Very nice, clean and the hosts are great. Luitje was fantastic in explaining everything and very welcoming on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luitje
Self Catering @ Union
Goeie naand Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Hoop om jou weer te sien. Groete Luitje


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Luitje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

Gaste dink Self Catering @ Union het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Bachelor Selfsorg Eenheid
Rates displayed are on a self-catering basis.
Studio Selfsorg Eenheid
Selfsorg
Eenslaapkamer Selfsorg Eenheid
Rates displayed are on a self-catering basis.
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

29 Union Avenue, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20dc607ad064273d929ac06ba2060dc85a10e4844b1f584d647fdd93c781c43644c49ea6a64aacac60fca805590d0bf42de8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 29 Union Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.837346508612 28.210529160713
Soek in 'n groter streek