Plattekloof Akkommodasie by Self-catering at Plattekloof | LekkeSlaap
+9

Self-catering at Plattekloof

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhout-singel 4, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Self-catering at Plattekloof bied verblyf in 'n woonstel wat op die eienaar se perseel is. Dit is die ideale basis vanwaar mens die verskeie besienswaardighede in en om die Noordelike voorstede van die stad kan verken.

Dié ruim en privaat woonstel bied slaapplek aan 2 of 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea, Die slaapkamer het 'n dubbelbed, lugversorging en 'n oop stort. Die badkamer het 'n wasbak en 'n toilet. Die leefarea het 'n enkelslaapbank, 'n Slim-TV en gratis WiFi.

Die kombuis langsaan het 'n yskas, mikrogolf, oond, broodrooster, stoof, ketel en ingeboude kaste. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig agter 'n hek met afstandbeheer.

Die eenheid is ook naby die Panorama Medi Clinic, Plattekloof Sentrum waar daar 'n Spar, apteek, restaurante en 'n Planet Fitness is. Die eenheid is 15,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 22 km vanaf die middestad. Die Durbanville-wynroete begin 1 km vanaf die woonstel.

Slaapplek

’n Bespreking by Self-catering at Plattekloof sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Self-catering at Plattekloof
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Essenhout-singel 4, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Self-catering at Plattekloof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhout-singel 4, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6e811e6a3c9f66ae374f500727824e145444f1259a5169663dde92090a41fc32ea4d459f0220f622d66287731027fb5e286?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 4 Essenhout Crescent Plattekloof 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.874464980071 18.580648635058
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za