Amanzimtoti Akkommodasie by Selfsorg Woonstel | LekkeSlaap
+19
+19

Selfsorg Woonstel

  • Vanaf R750 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Afsaal 702, Amanzimtoti , 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Selfsorg Woonstel is in 'n woonstelkompleks, stapafstand van die strand in Amanzimtoti geleë.

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers, wat albei 'n dubbelbed het en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Daar is 'n slaapbank vir 2 gaste in die sitkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en 'n vrieskas. Gaste kan hul maaltye by die ontbythoekie geniet. Die sitarea het 'n TV met DStv, asook 'n videomasjien. Die leefarea lei na 'n balkon wat oor die oseaan uitkyk.

Onderdakparkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar in die kompleks. Let asb. daarop dat rook verbode is in die woonstel en dat troeteldiere nie toegelaat word nie.

Amanzimtoti bied veilige swemstrande en verskeie restaurante. Gaste kan ook Splash Water World, die Amanzimtoti Voëlbewarea en die iLanda Wildreservaat besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 14 resensies vir Selfsorg Woonstel
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Kusweg 21, Afsaal 702, Amanzimtoti , 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Selfsorg Woonstel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Afsaal 702, Amanzimtoti , 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmODdhYzViLTVmMjEtNDQwZS05OGNkLWNmZjBiMzQ5MjA2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 21 Beach Road Afsaal 702 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -30.055813247386 30.884673860119
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za