Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selikats Studio

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacobus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Selikats Studio
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Juliet P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief die verblyf aanbeveel aangesien dit ook lekker sentraal geleë is.

Ons is baie vriendelik ontvang en die blyplek was baie skoon en netjies met alles wat jy nodig het vir oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sindy V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese oornag verblyf.

Wat 'n besonderse mooi, skoon en netjiese plek. Oral ruik dit so skoon en lekker, of jy nou die kas se deur oopmaak of die stort se deur. Alles wat jy nodig het is daar. Daar is selfs die lekkerste koffie met beskuitjies wat spesiaal vir jou reggesit is. Daar is ook 'n unieke, goed uiteengesette inligtingsgids met name en nommers wat jy moontlik mag nodig kry. Die tuin is pragtig! Julle studio en gasvryheid is puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Selikats Studio se terugvoer

Baie dankie, Sindy!

Selikats Studio
Charindi V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charindi V
Besigheidsreis

Beste plek, ongelooflike eienaars, my nuwe huis wag van my huis. 15/10 vir julle.

Ongelooflike oulike plek. Baie skoon, netjies. Die vriendelikste mense. Die eienaars het sover gegaan om selfs melk en heerlike peusel happies in die yskas te sit. Ek was baie lanklaas by 'n plek waar ek so welkom en tuis gevoel het. Baie dankie vir julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Selikats Studio se terugvoer

Baie dankie, Charindi. Sien jou weer vir jou volgende keer!

Selikats Studio
Oscar V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oscar V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar het aan alles gedink. Niks kom kort nie.

Alles wat nodig is, is voorsien. Uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertia P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer van julle gebruik maak.

Baie baie dankie, Juan, Crisna, en die pragtige kinders wat 'n wonderlike oornag en afsluiting van ons vakansie gemaak het. Juan, dankie vir julle tegemoetkoming toe ons later ingeboek het as wat ons gedink het. Ons waardeer dit regtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selikats Causeway 325, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffd3a9090fbbdb64798753d3d97d2799e3d0033de2e4604842009f55efd6777f51ff28355dec271ec40bff1208512e5f0cad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 325 Selikats Causeway Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.7776553 28.3134334
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem