Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Semoerseplek

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santorini-straat 26, Skiathos, Langebaan, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Semoerseplek bied lieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in Skiathos, Langebaan en spog met 'n privaat tuin met 'n swembad.

Die eiendom bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n solderarea met 2 enkelbeddens en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n instapstort en 'n bad.

Die hoofleefarea het 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n koffiemasjien. Die kombuis lei na 'n eetarea met 'n binnebraai, asook 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die privaat tuin het 'n ingeboude braai, asook onderdakparkeerplek vir voertuie. Die ligging van die huis is binne maklike bereik van plaaslike kruidenierswinkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Semoerseplek sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Semoerseplek
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Jaar gelys 1

Ligging

  • Santorini-straat 26, Skiathos, Langebaan, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Semoerseplek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santorini-straat 26, Skiathos, Langebaan, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50a94aff737666736747650ba3351504f1a196686563644a6ae35af4350edefe6390cc26435b038cd469563a07071882daf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 26 Santorini Street Skiathos 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.04475996019 18.048181745518
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem