Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sensiri Orca Beach Villa

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Rene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 4

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Sensiri Orca Beach Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Nicky S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky S
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreek.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Paul, en hy het ons mooi deur alles gevat wat die huis ons kan bied. Dit is 'n baie lekker oop vakansiehuis op die lagoon en lekker naby al die restaurante. Sal vir seker weer in die toekoms by Sensiri Orca bly. Sal wel voorstel dat daar voorsiening gemaak word vir loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sensiri Orca Beach Villa se terugvoer

Hallo Nicky,
Ons is so bly julle het lekker gekuier by Sensiri Orca! Ek stem saam, die ligging is perfek.
Ons het intussentyd 'n inverter geïnstalleer, beurtkrag affekteer ons nie meer nie.

Hoop om julle weer te sien in die toekoms!

Die Sensiri Span

Sensiri Orca Beach Villa
Johan K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K

Dit is 'n plek vir lekker kuier.

Great plek. Die hele groep het dit baie geniet, veral die braaivertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sensiri Orca Beach Villa se terugvoer

Hallo Johan,

Baie dankie vir die eerlike terugvoer. Ons hoop, as span, dat ons jou in die toekoms weer sal sien. Al is dit by een van ons ander eiendomme.

Mooi dag vir jou en vroulief
Die span by Langebaan Holiday Homes

Sensiri Orca Beach Villa
Lezelda Y - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezelda Y
Gesin met klein kinders

Amazing location and amazing to have the kids toys as we walked in!

With a 2 year old there was the comfort of letting her run around in a safe environment! Will recommend any families with young kids to stay here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sensiri Orca Beach Villa se terugvoer

Thank you for the lovely review. We hope to see you again soon.

The Team at Sensiri Orca

Sensiri Orca Beach Villa
Vanaf R6 724
R6 724 R5 715
per nag (plek vir 10)
Vanaf R6 724
R6 724 R5 715
per nag (plek vir 10)
Vanaf R6 724
R6 724 R5 715
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 134, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2342c8d5f29cd5ca95bafa7752300523ffdedc6d8c64a8647f18ea0dbf93b153aa4df69ea29f48e64b064b9cd7a5f189a4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 724 nouVanaf R5 715 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 134 Beach Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.086793642122 18.031261921517
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem