Serena's Boutique Self Catering
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boomstraat 7, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (vir 4 persone)
Beskrywing
Serena's Boutique Self Catering is in die hartjie van die Kaapse Wynlande in die prentjiemooi Paarl geleë.
Dié eenheid het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea is oopplan en die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en kaste met eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met alle DStv-kanale, asook lugversorging, 'n Nintendo Wii met speletjies vir die jonger garde en 'n DVD speler met 'n verskeidenheid films.
Die eenheid het 'n privaat ingang, lugversorging, 'n tuintjie en 'n braai-area met 'n Weber. Daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde-hek en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. Die eiendom het 'n alarmstelsel. Die eenheid word daagliks skoongemaak en 'n wasgoed- en strykdiens is op versoek beskikbaar.
Toere in die omgewing kan met die gasheer teen ekstra koste gereël word. Kaasborde is ook op versoek beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Serena's Boutique Self Catering sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Forelhengel
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Boomstraat 7, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Serena's Boutique Self Catering het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boomstraat 7, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom