Serendipity Family Residence
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swellengrebelstraat 3, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 960 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Serendipity Family Residence is 'n stylvolle selfsorghuis wat sentraal in 'n stil buurt in Die Boord, Stellenbosch geleë is.
Die huis het sonkrag met batterye en 'n omsetter en gaste sal dus nie deur beurtkrag geraak word nie.
Die huis is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n groot instap-stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus en die sitarea het gemaklike rusbanke voor die TV met DStv en 'n binnebraai. Daar is ook 'n kaggel as die aande koud raak. Verder kan gaste hul maaltye om die etenstafel met sitplek vir 8 geniet. Gaste het toegang tot 'n binnebraai asook 'n losstaande braai wat ideaal is vir die somerdae.
Die leefarea lei na 'n dek met 'n uitsig oor die tuin en daar is 'n Jacuzzi wat ook as 'n plonspoel dien. Die Jacuzzi kan verhit word vanaf September tot April. Toegang tot sterk vesel-WiFi is beskikbaar en daar is 3 veilige parkeerplekke op die oprit.
Slaapplek
’n Bespreking by Serendipity Family Residence sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 41
Jaar gelys 6
Ligging
- Swellengrebelstraat 3, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
- Gaste dink Serendipity Family Residence het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Die Boord Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swellengrebelstraat 3, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom