Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serene Luxury Retreat

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Shereen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Serene Luxury Retreat
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Prelosh M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Prelosh M
Gesin met tieners

Relaxing and fun filled.

Beautiful, safe and serene environment. Perfect for a family of four. Unit cleanliness does need to be improved, and the restaurant on site was very disappointing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike eenheid en geen beurtkrag word daar ervaar nie.

Lieflike eenheid en geen beurtkrag nie. Baie mooi skoon en rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rika P
Gesin met klein kinders

Gerieflik en rustig.

Ons het die spa op die gholfbaan ook gebruik. Was heerlik. Dit was baie gerieflik om alles op een plek te hê. Die Italiaanse restaurant op die gronde se kos was heerlik. Alles is goed onderhou. Die blyplek is skoon, netjies, rustig en pragtig met alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Serene Luxury Retreat se terugvoer

Dear Rika

Thank you for your good review. Your kind words and positive feedback truly mean a lot to us.

It was a pleasure to have you as our guest, and we are thrilled to hear that you enjoyed your stay with us. We take pride in providing our guests with exceptional service and amenities, and we are delighted that we met your expectations.

Thank you again for taking the time to share your experience with others. We appreciate your support and look forward to welcoming you back soon.

Best regards,
SLR Team

Serene Luxury Retreat
Conrad G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad G
Saam met vriende

Verskriklike lekker plekkie om net weg te breek en te rus!

Ons het baie lekker gekuier. Mense was vriendelik gewees en ons kon met gemak rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monja S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan aanbeveel.

Mooi en met nodige geriewe, sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Serene Luxury Retreat se terugvoer

Dear Monja

Thank you for your good review. Your kind words and positive feedback truly mean a lot to us.

It was a pleasure to have you as our guest, and we are thrilled to hear that you enjoyed your stay with us. We take pride in providing our guests with exceptional service and amenities, and we are delighted that we met your expectations.

Thank you again for taking the time to share your experience with others. We appreciate your support and look forward to welcoming you back soon.

Best regards,
SLR Team

Serene Luxury Retreat
Mariette V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker.

Dit is mooi en goed ingerig. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Serene Luxury Retreat se terugvoer

Dear Mariette

Thank you for your good review. Your kind words and positive feedback truly mean a lot to us.

It was a pleasure to have you as our guest, and we are thrilled to hear that you enjoyed your stay with us. We take pride in providing our guests with exceptional service and amenities, and we are delighted that we met your expectations.

Thank you again for taking the time to share your experience with others. We appreciate your support and look forward to welcoming you back soon.

Best regards,
SLR Team

Serene Luxury Retreat
Zirk J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zirk J
Gesin met tieners

Netjies en skoon. Gerieflik.

Hekwag het egter nie geweet van ons aankoms nie en het nie ons sleutel gehad nie. Bedliggies het nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Serene Luxury Retreat se terugvoer

Dear Zirk

Thank you for your good review. Your kind words and positive feedback truly mean a lot to us.

It was a pleasure to have you as our guest, and we are thrilled to hear that you enjoyed your stay with us. We take pride in providing our guests with exceptional service and amenities, and we are delighted that we met your expectations.

Thank you again for taking the time to share your experience with others. We appreciate your support and look forward to welcoming you back soon.

Best regards,
SLR Team

Serene Luxury Retreat
Mareloux D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareloux D
Gesin met tieners

Baie geniet.

Veilig en netjies asook skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Serene Luxury Retreat se terugvoer

Dear Henk,

Thank you for your good review. Your kind words and positive feedback truly mean a lot to us.

It was a pleasure to have you as our guest, and we are thrilled to hear that you enjoyed your stay with us. We take pride in providing our guests with exceptional service and amenities, and we are delighted that we met your expectations.

Thank you again for taking the time to share your experience with others. We appreciate your support and look forward to welcoming you back soon.

Best regards,
SLR Team

Serene Luxury Retreat
Henny V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henny V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prachtig huisje op rustige plek.

Alles was super schoon, prima bedden, mooi uitzicht op de golfbaan, vriendelijke mensen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno S
Gesin met klein kinders

Fantastic stay and really on point with all details in place.

Everyone knew we were coming and everything was in place for us. WhatsApp assistance when needed. Thank you for everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Serene Luxury Retreat se terugvoer

Dear Ryno, thank you for your good review. Your kind words and positive feedback truly mean a lot to us.
It was a pleasure to have you as our guest, and we are thrilled to hear that you enjoyed your stay with us. We take pride in providing our guests with exceptional service and amenities, and we are delighted that we met your expectations. Thank you again for taking the time to share your experience with others. We appreciate your support and look forward to welcoming you back soon.
Best regards. SLR Team

Serene Luxury Retreat
Jannie G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon veilig.

Dankie vir 'n goeie verblyf. Alles was skoon en gerieflik. Ons het heerlik gaan eet by die klubhuis. Uitstekende kos en briljante rugby!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Serene Luxury Retreat se terugvoer

Liewe Jannie,
Dankie vir jou goeie resensie. Jou vriendelike woorde en positiewe terugvoering beteken werklik baie vir ons.
Dit was 'n plesier om jou as ons gas te hê, en ons is verheug om te hoor dat jy jou verblyf by ons geniet het.
Ons is trots daarop om ons gaste van uitsonderlike diens en geriewe te voorsien, en ons is verheug dat ons aan jou verwagtinge voldoen het.
Weereens dankie dat jy die tyd geneem het om jou ervaring met ander te deel. Ons waardeer jou ondersteuning en sien uit daarna om jou binnekort terug te verwelkom.
Beste wense,
SLR-span

Serene Luxury Retreat
Sarah T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah T
Saam met vriende

Perfect for our requirement.

Only issue we had was with the shower. The gas did not always kick in so it was difficult to get hot water. We had to turn on the kitchen tap first and then the shower to get the hot water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Serene Luxury Retreat se terugvoer

Hi Sarah. Thank you so much for the feedback and apologies for the inconvenience with the hot water. We discovered that this normally happens when the gas cylinder is not fully opened. We now ensure that it is fully opened so that our guests do not experience the same issue. We appreciate your support.

Serene Luxury Retreat
Joshila D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joshila D
Gesin met klein kinders

Our accomodation and visit to Cullinan was exceptional. Thank you to our host Shereen.

An incredible and beautiful visit. We will definitely be going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing.

We really enjoyed our stay. The place is relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Twee nagte verblyf.

Ongelooflik mooi en netjies, presies soos op die foto's, geen tekorte. Baie lekker gebly en beveel dit beslis aan. Lekker naby die "tourist attractions" van Cullinan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 025
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 025
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 025
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 1, The Village@Cullinan 37, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf876b840ac0b9d4b663858eb03cf6107ccfa41edc93b2746cbf38db989c1813d7720098fb31966e15fae9cf7068e1ae94381?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 025 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 1 Main Street The Village@Cullinan 37 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.670389188598 28.52470288346
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem