Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serene Seascape Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 73, Stella Maris 153, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Serene Seascape Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel met 'n pragtige see-uitsig. Die woonstel is in 'n woonstelblok op Amanzimtoti se strandfront.

Die woonstelle bied elk slaapplek aan 4 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die sitarea wat geskik is vir 2 volwassenes. Een van die badkamers het 'n bad en die ander het 'n stort.

Die woonstelle het 'n oopplan-kombuis, sit- en eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.

Die woonstelle het elk 'n balkon wat 'n uitsig oor die see bied en gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike buiteswembad.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Serene Seascape Apartments
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Trevor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • Kusweg 73, Stella Maris 153, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Serene Seascape Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 73, Stella Maris 153, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a3c97c28992d5f6fed200eb4208dada947d99790f55b8ea005bd876b05fc85baafffc7584df2741f06274d5e0e47dbb64e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 73 Beach Road Stella Maris 153 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.051945362771 30.887886851521
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem