+14

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar van gaste verwag word om die volledige bepalings en voorwaardes te aanvaar soos deur die bestuur met bespreking voorsien.
Daar is 'n swembad en 'n visdam/fontein wat nie deur 'n hek of bedekking beveilig is nie. Gaste moet asb., veral met kinders versigtig wees.
Partytjies van enige aard, harde musiek of dronkgedrag wat steurnis vir die bure kan veroorsaak, sal geduld word nie. Wees asb. bedagsaam.
Rook of vape is in die huis verbode. Geen dwelms word op die perseel toegelaat nie, insluitend dagga.
Bykomende gaste wat nie deel van die aantal gaste is wat in die bespreking bevestig is nie, word nie toegelaat nie.
Die gas wat vir die bespreking verantwoordelik is, sal vir enige breekskade en vermiste goedere aanspreeklik gehou word.
Gaste moet asb. seker maak dat alle deure en vensters snags of wanneer hulle die perseel verlaat, gesluit is en dat toestelle afgeskakel is.
Indien daar gevind word dat gaste aan onwettige aktiwiteite deelneem, sal hul gevra word om onmiddellik sonder 'n terugbetaling te vertrek.
Deur die bespreking te bevestig, stem gaste in om by die bogenoemde bepalings en voorwaardes te hou.
Die eenheid word daagliks tussen 11:00 en 13:00 skoongemaak. Wasgoedgeriewe is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Vuurmaakhout is op die perseel te koop.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 999
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 999
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 999
per nag (plek vir 4)
Bespreek

26 Melkbos Close, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01fc7ee1439543bcf12c5671f86dcdf0d2a5877fa901c02eef662575d92df3e28ea931f9478f6fd6edbe18573e55791ef087?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 999 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 26 Melkbos Close Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.1075584 18.0426963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang