Serenity Apartment
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 145, Groenpunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Serenity Apartment bied selfsorgverblyf in die moderne en veilige Legacy-gebou in Groenpunt. Dit is reg oorkant Kaapstadstadion en is net 'n kort entjie vanaf restaurante, winkels, kroeë en die V&A Waterfront.
Dié woonstel is op die 8ste verdieping en is geskik vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met alles wat jy nodig het om kos mee te maak. Die oopplan-sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met 'n Android-boks wat aan Netflix gekoppel is. Gratis WiFi word voorsien. Die sitarea lei na 'n privaat balkon wat 'n etenstafel en 'n mooi uitsig het.
Daar is 1 parkeerplek in die kompleks vir gaste wat in die eenheid woon en verder spog die gebou met 'n swembaddek, see-uitsigte en 24 uur-sekuriteit. Die gebou is 2 km vanaf die middestad en 22,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Slaapplek
’n Bespreking by Serenity Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Dayne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Jaar gelys 3
Ligging
- Hoofstraat 145, Groenpunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Serenity Apartment het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 145, Groenpunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom