LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Serenity Cottage | LekkeSlaap
+14

Serenity Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 181, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Serenity Cottage is in die hartjie van Clarens in die Vrystaat geleë. Die kothuis is binne 'n paar meter van 'n verskeidenheid winkels en restaurante af.

Die huisie kan gemaklik slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers bied. Daar is 2 badkamers. Een badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die ander badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en nog 'n slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n gas-en elektriese stoof, mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei. Die oopplan-leefarea het 'n eet- en sitkamer. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en stoele.

Die huisie het 'n stoep met 'n uitsig oor die Maluti- en Horebberge. Die huis 'n TV met DStv, braaigeriewe, 'n toesluitmotorhuis en genoeg parkeerplek op die perseel.

Golden Gate Hoogland Nasionale Park is slegs 18 km van die kothuis af.

Slaapplek

’n Bespreking by Serenity Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Serenity Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Roosstraat 181, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Serenity Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 100
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 181, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlYjk4NDU3LTBlNGQtNDRlMi1iYTE5LTgxNmUwOTdmYzczYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (vir 6 persone) 20 5 1 5 181 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.518581 28.418767
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!