Parklands Akkommodasie by Serenity House | LekkeSlaap
+10

Serenity House

4 resensies
Gastehuis
Luukse Privaat Slaapkamer
Vanaf R485
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim, lig en lugtige kamer het ’n ortopediese koningingrootte-bed en katoenlinne met ’n 200-draadtelling, ’n spieëltafel en oorgenoeg stoorplek. Die moderne badkamer spog met ’n bad en aparte stort. Daar is lugversorging en verhitting in die kamer. Die kamer het stoepdeure wat direk na die onderdak-veranda lei, wat dan oor die swembad en inheemse tuin uitkyk. Tee en koffie is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Belasting en Ekstras

Rook is verbode. Ongelukkig word kinders onder 17 nie toegelaat nie. Privaat joga-klasse word teen R270 per uur aangebied.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R485
per nag (plek vir 1)
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodlands-singel 1, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 17
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1JMAljCzdi7ClxvQML8gr4cfuflLb2yphPRmEBCHdjU4NCSfTy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R485  per nag (plek vir 1) 4 5 1 5 1 Woodlands Close Parklands 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.805619706354 18.496839229654
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za