Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenity Ocean Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limberlost-laan 372, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R1 480 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Serenity Ocean Lodge bied gerieflike oornagverblyf in Wildernis en is ideaal vir 'n sake- of vakansiewegbreek op die skilderagtige Tuinroete.

Verblyf word aangebied in 4 Sea View Suites, 2 Honeymoon Deluxe Suites en 'n Garden Suite. Elke suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n ekstra lang koninggrootte-bed. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die suites het 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe, asook 'n toonbank. Elke suite het 'n TV met Netflix en onbeperkte WiFi.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eiendom is 24 km vanaf George Lughawe en 'n kort entjie se stap vanaf die dorpie waar gaste kan ontpan en die Tuinroete geniet.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Limberlost-laan 372, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limberlost-laan 372, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb106ebcebdf194435b7a0c06bca346e7c2cba033df59175c537c531607ceaac04da91041f6060467ca9b7f9797681b9e4c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag (plek vir 2) 372 Limberlost Lane Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9923771 22.5810578
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem