Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenity on the Ridge

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tregoning-straat 10, Linksfield, Johannesburg, 2192, Gauteng
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R950 R665 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Serenity on the Ridge is 'n bekoorlike eenheid in Linksfield, Johannesburg, en is ideaal vir sakereisigers of vakansieverblyf. Dit is naby sakesentrums, winkels, Linksfield-hospitaal en ander toeriste-aantreklikhede.

Dié oopplan-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Dit het oorgenoeg kasruimte en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die slaapkamer lei na die sitarea met 'n rusbank, 'n enkelbed en 'n ekstra matras. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix en YouTube. Die kombuis is met 'n stofie en oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die eetarea langsaan het 'n tafel met 4 stoele en 'n yskas-vrieskas.

Daar is ook 'n werkspasie met gratis WiFi, en 'n kragopwekker vir kragtoevoer tydens beurtkrag. Gaste het ook toegang tot die swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

Hierdie verblyf is in 'n veilige straat langs 'n berg omring deur bome en voëllewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Serenity on the Ridge sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbed vir 1
Area
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Serenity on the Ridge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Michelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 9

Ligging

  • Tregoning-straat 10, Linksfield, Johannesburg, 2192, Gauteng
  • Gaste dink Serenity on the Ridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R665
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
R950 R665
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tregoning-straat 10, Linksfield, Johannesburg, 2192, Gauteng
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fb29c84edadccc3425033cb2bfdd1afc742d59afc910672a20011be6348a830b5447beac26e163e1a9f1e9647c3fcfef324?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R665 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 10 Tregoning Street Linksfield 2192 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.166276276833 28.091703057289
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem