Sha Henne's Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sha Henne's Guesthouse is in die bosvelddorp Zeerust geleë en dit is die ideale oornagplek vir reisigers van en na Botswana.

Die gastehuis het 3 enkelkamers, 7 dubbelkamers, 9 2-enkelbedkamers en 2 gesinseenhede. Elke kamer is smaakvol versier en beskik oor geriewe soos lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en en suite-badkamers.

Daar is 'n restaurant, kroeg en konferensiesentrum vir gaste op die perseel en addisionele geriewe soos gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n gastesitkamer.

Gaste kan voëlkyk, 4x4, voetslaan en visvang in die omgewing of plaaslike besienswaardighede soos wildreservate besoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sha Henne's Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R610 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za